En die wenstalletjie is. . .
En die wenstalletjie is. . .

En die wenstalletjie is. . .

Ronelle Rademeyer
Moonlight Resort buite Swakopmund is vanjaar Republikein se redakteurskeuse vir een van die beste uitstallers by die 21ste Namibië Toerisme Expo. Ander moet-sien-stalletjies volgens die koerant se beoordeling is Plastic Packaging se aanbieding oor herwinde plastiek, Etea (ontluikende toerismebedrywe), die Kollege vir die Kunste (Cota) se uitstalling en beeldhouwerke, Suncycles, KTE Custom Steel and Body Works en Xterra. Foto Chloe Durr

Kommentaar

Republikein 2025-01-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!