ENSafrica vier eeu met hardloop

Denver Kisting
Om sy 100ste verjaardag te herdenk, het die regspraktyk ENSafrica Namibia (as LorentzAngula Inc. ingelyf) Saterdag kragte met Windhoek City Runners Club vir ’n hardloopgeleentheid soos min saamgespan.

Talle atlete het die moordende Daan Viljoenpad aan die buitewyke van Windhoek – en die hitte – getrotseer en vir 15 km, 10 km en 5 km aangemeld.

Hier vier die atlete, ondersteuners en organiseerdes die wedloop se sukses. FOTO’S DENVER KISTING

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!