Entrepreneurstudente leer meer by Dinapama
Entrepreneurstudente leer meer by Dinapama

Entrepreneurstudente leer meer by Dinapama

Meestersgraadstudente in ondernemingsbestuur (entrepreneurskap) aan die Universiteit van Namibië (Unam) se Bestuurskool het onlangs ’n uitstappie na die Dinapama-fabriek as deel van hul praktiese ondervinding onderneem om meer van die bedryf te leer. Hulle het onder meer meer oor die entrepreneursoriëntasie van die onderneming en die rol van besigheidsbestuur geleer. Hier verskyn hulle saam met mnr. David Namalenge, Dinapama se besturende direkteur, en dr. Wilfred April, senior dosent aan Unam. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!