Erasmus in topgeselskap geplaas

Die Namibiese kaptein se onvergelyklike veggees by die T20 Wêreldbeker laas Oktober is nie misgekyk nie.
Andrew Poolman
Andrew Poolman – Die Namibiese Eagles-kaptein Gerhard Erasmus is een van vyf benoemdes vir die gesaghebbende krieketwebblad ESPN Cricinfo se toekenning vir 2021 Kaptein van die J
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer