Ernstige slagbeestekort in 2020 verwag
Terwyl die varkbedryf in 2019 in 61% van Namibiërs se vraag na varkvleis voorsien het, is die swakker bemarking van skape in ’n droogtejaar ongewoon.
Elvira Hattingh - Ernstige uitdagings met die beskikbaarheid van slagbeeste word in 2020 verwag, terwyl verbeterde pryse vir lewende hawe in die vooruitsig is weens ’n gebrek aan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie