Eros se Kersmark bied iets vir almal
Eros se Kersmark bied iets vir almal

Eros se Kersmark bied iets vir almal

Ronelle Rademeyer
Die jaarlikse Kersmark van die NG kerk se Eros-gemeente het Dinsdag begin en bied oudergewoonte 'n groot verskeidenheid Kerskoekies en ander gebak, ingelegde produkte, handwerkitems, huisware en 'n verskeidenheid ideale Kersgeskenkies teen sakpaspryse. Dit duur nog tot 2 Desember en is bedags van 09:00 tot 19:00 oop. Saterdag is dit net tot 17:00 oop. Hier koop Dinette Venter, haar dogter, Karlien, en dié se vriendin, Lilibeth Bazuin, Kerskoekies. Foto Ronelle Rademeyer

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!