Esau se borgpogings misluk finaal
Die Windhoekse hoërhof het vanoggend die voormalige visseryeminister, mnr. Bernhardt Esau, en sy skoonseun Tamson Hatuikulipi se appèlaansoek teen verlede jaar se borgtogweiering deur die Windhoekse landdros, mnr. Eduard Kesslau, van die hand gewys.
Die saak is nou afgehandel en van die hofrol verwyder.
Foto Jemima Beukes
Die saak is nou afgehandel en van die hofrol verwyder.
Foto Jemima Beukes
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie