Etosha brand steeds
Rampe
Die vuur in Etosha woed nog steeds wes van Okaukuejo. Personeel van die ministerie van die omgewing is op die toneel om die brand te blus.
Die veldbrand woed sedert Maandag in die park.
Die foto is deur Jakes de Jager van die Okaukujo watergat geneem.
Die veldbrand woed sedert Maandag in die park.
Die foto is deur Jakes de Jager van die Okaukujo watergat geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie