EU maak deure toe vir Namibiese reisigers
Die raad van die Europese Unie (EU) het 'n tydelike beperking op nienoodsaaklike reise vanaf Namibië geplaas.
In 'n verklaring wat op 1 Desember in Brussel uitgereik is, sê die raad Namibië en Jordanië is in die lig van die Europese Sentrum vir Siektevoorkoming en -beheer (ECDC) en die Europese Eksterne Aksiediens (EEAS) se mees onlangse data op die lys geplaas van lande wat aan tydelike reisbeperkings na EU-lande onderwerp word.
Dit tree vandag (Donderdag) in werking.
Foto: Nampa/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie