Facebook 10 November 2020
Facebook 10 November 2020

Facebook 10 November 2020

Dani Booysen
“Fitty se prokureurs braak gal”:



Wonder of so 'n prokureur nie kan sien dat so 'n (beweerde) misdaad teen die land se belange nie 'n uitwerking op sy toekoms ook het nie. – Kobus Vermeulen



Hy doen net sy werk. – Leatitia Schoeman Thiel



“Biden vars bries vir Afrika”:



Ag, het ek nie sad news vir julle nie! Trump is still God's favourite. Weet julle wat dit beteken? Geen mensekind se doendinge gaan dit verander. – Mickey Parr



So eintlik is hy opgewonde oor die groter moontlikheid van finansiële hulp van Amerika af. – Nolene Steenkamp



Biden/Harris, ek ondersteun hulle 100%. – Christopher Joseph



Ek is net so bly! Hy (Trump) het net gemors aangevang. – Namaqua Daisy



Jul gaan lank wag, want hy (Biden) gaan nie president word nie. – Paul S Cloete



So what? The world is ruled by financial giants not by presidents. – Tony Daniel



Julle hoop te vroeg. President sal eers in Desember aangekondig word nadat al die vals stembriewe verwyder is. – Michael Kittler



Covid-19-syfers:



Enige bewyse van die "fooi" waarna jy verwys? Die syfers is nuuswaardig aangesien die virus 'n internasionale pandemie is. Jy kan dit mos net ignoreer indien jy nie belangstel nie. – Fanie Viljoen



Ons weet almal hierdie hele pandemie waarmee hulle ons mislei, word totaal uit verband geruk. Dis sg. syfers is ook leuens en ek stem saam – dit word in ons kele afgedruk en ons is naïef genoeg om dit te glo. 90% van die sterfgevalle is nie a.g.v. Covid-19 nie. Waarom moet ons dan syfers glo wat op leuens gebaseer is? – Hennie van der Merwe



Ek sal sê (die syfers word daagliks gerapporteer) om mense te herinner dat die virus 'n werklikheid is en dat ons almal moet saamstaan om dit te beheer en ook soos New Zealand corona-vry kan raak, maar ongelukkig steur baie van ons ons nie daaraan nie. Ek raak ook baie kwaad as ek kyk na al die korrupsie rondom dit. – Hein Husselmann



“Wond toegewerk met lem binne”:



Wou hulle die bewyse toewerk? – Nicolene Beeth Kautjituavi



Nog een wat eis teen die staat as gevolg van nalatigheid in ons staatshospitale. Maar daar is nie fondse om die drs. te betaal nie en nog minder om hospitale op te gradeer nie, want die geld word vir onnodige goed gebruik! – Ina Snyman



“Plan vir nasieskap, trots sien die lig”:



Oor 30 jaar is soveel geleenthede hiervoor gemis. Too little. WAY TOO LATE! – Harrold Page



2020 met al sy uitdagings ens. het die regering winduit op die kantlyn. – Reginald Prins



Never too late gazi. Dit sal net moeilik wees en langer vat. Soos hulle sê: "You only loose when you give up.” – Gereon V Garoeb



“Werkers steun Swapo”:



Ek het die gevoel dat die werkers hul eie besluit sal neem. Hulle is miskien arm, maar nie dom. – Steve Handura

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!