Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Oop grense vir toeriste in die kollig”:

Why not let the people get tested before they start their travels? This way they have already have gotten their results before travelling and would not need to go into quarantine. Once they have received their results, they could get a "Certificate" that indicates that they have been tested and the results are negative and they are clear for travel. Make the "Certificate" valid for 48 hours only prior to travel. They can get tested again a few days before returning home to make sure they have not been infected while on their travels. – Michelle von Kaschke

As ‘n persoon van Europa reis en hy kan bewys hy is Covid-vry sien ek geen rede hoekom hulle nie die land kan besoek nie. – Tania Mueller

Ja, asseblief. Ek het reeds antwoorde van toeriste ontvang wat gesê het dat indien hulle kwarantyn moet sit, hulle liewer by die huis sal bly. Hulle vra almal hulle geld terug sodat hulle ander lande sonder kwarantyn kan besoek. Spanje en Ysland is reeds oop, sonder kwarantynvoorwaardes. Hulle sal nou vreeslik pap skep. – Marianne Friede

Let our desperation not cause us more trouble later. We understand the desperation, but acting from the position of desperation can cause more problems. Let desperation not be the point of departure. – Bartholomeus Pieters

“Negatief, maar in kwarantyn”:

Belaglik om 'n dokter soos 'n gevangene te behandel. – Leonie de Klerk

Why are we treating our frontline workers this way? – Desere van Reenen

Daar is ‘n 14 dae inkubasietydperk waartydens die dokter negatief kan toets voor hy positief toets. Selfisolasie sou genoeg wees. – Izak Smit

Magsmisbruik. – Frank Bockmuhl

Als is uit verband geruk met Covid-19 terwyl Hepatis E en malariasterftes die hoogtes in geskiet het, want al die aandag word aan Covid-19 geskenk terwyl niemand nog gesterf het. – Maria Woelk

Windhoek se munisipale skuld:

Dis omdat geen normale verbruiker meer kan cope met hulle uitspattige rekeninge nie! ACC moet asseblief ondersoek instel. Daar is groot fout. My municipal account is almost the same as the instalment for my house. How did they get to that exhorbitant amount? Can someone please investigate how they come up with these figures? – Marika Strydom Albrecht

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!