Facebook 11 Februarie 2022
Facebook 11 Februarie 2022

Facebook 11 Februarie 2022

Mandy Rittmann
"Egpaar se kombuis ingespan om dak oor kop te hou":

So het baie van ons ons werk verloor oor Covid. Ek voel saam. Dit is bitter hartseer. Ek bak ook elke dag koeksisters in Swakop om te oorleef. Geen ander inkomste, dit moet vir als betaal. Van huur tot medies. Weet presies hoe hul voel. – BubblesBoebels Verster

So hartseer. Kan hulle nie ‘n bankrekeningnommer hier plaas as daar dalk van ons is wie ietsie kan gee. – Marietjie Golden

"C28, C35 en ander roetes erg verspoel":

Dis nie dalk moontlik om vir ons, wat nie so vertroud is met nr's nie, plek name op hierdie roetes te verskaf nie, vra namens my vrou. – James Bonding

"Verouderde wette in die visier":

Verander eerder die animal protection wette. – Wilmarie Horn

En hierdie is nou belangrike nuus omdat dit al deel was van verlede jaar se werk en nooit voltooi is nie? Jaag eerder die hele spul weg omdat hulle op hul louere sit en niks doen nie. Buiten die sogenaamde apartheidswette is daar menige ander nuwe wette wat deur die huidige regering opgestel is wat ook diskriminerend van aard is. Soos julle wil wegvat, sit julle nuwes by. So word ons deur die blindes en dowes aan die neuse rondgelei. – Riaan White

Ek is nie op hoogte van politiek en toedrag van sake by julle nie. Wat ek wel bewus is, is dat Amerika finansieel nie weer kan herstel nie, wat beteken dat Namibia, Suid-Afrika, etc, etc nooit weer sal kan herstel nie. Finansieel is daar geen lig in die tonnel nie. Amerika het collapse en korrupsie sal nie uitgeroei word nie, dit neem net toe. Geen mens kan vertrou word op die aarde nie. – Karel Booysen

Vergeet van wette. Honger mense kan nie nog na ou goed luister nie. Mense soek werk ... en is honger. – Melvin Martin

Dit gaan jou ... help, miskien ‘n paar stemme kry, maar volgende verkiesing gaan julle baie meer stemme verloor. Beduidend van die intellek van die regerende party. – Deon van Blerk

Dan moet daar plan gemaak word om ons vrouens ook in tel te bring. Gelykheid op alle vlakke is hoogtyd! – Yolande L Fourie

Small things amuse small minds. Bly konstruktief besig met dit wat nodig is, maar nee, is baie belangriker om bv. straatname te verander ipv om skole, hospitale, ag te veel om te noem instand te hou, waar mense dienslewering het is wetsverandering nie nodig nie. – Ria Oosthuizen Ehlers

Ons kan niks aan die verlede doen nie, kom ons werk aan ‘n beter toekoms vir ons kinders. – Anita Venter

Los net als, nou eers kom wakker skrik na 30 jaar. Julle moet liewer aftree en die jeug kans gee om julle te versorg. Tog net ‘n klomp ornamente. – Nolan Walters

"Grenspos by Oranjemund heropen op 1 Maart":

En ook Mata Mata, want dit is groot ongerief omdat die grenspos nog gesluit is. – Maryke Kleinhans

Good news but was hoping it would be as from 15th February 2022, as the other borders are opening according to earlier media reports. Please inform what the Covid protocols will be. Our children and grandchildren wish to visit us in Kharas region. – Vanessa Vigne

Ek hoop dit baan die weg vir die ander grensposte soos Klein Menasse/Rietfontein ook. – Martin Nel

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!