Facebook 11 Januarie 2019
Facebook 11 Januarie 2019

Facebook 11 Januarie 2019

Francoise Steynberg
Egpaar verongeluk kort ná hulle in Namibië land

If the guy in the BMW survived he should be arrested for MURDER! You cannot break the road rules and just get away with it. Double white line means NO GO. So if you go and you cause an accident then you did that on purpose!!!!!! - Ciske Howard

I agree. This is murder! - Carin Slabbert

I agree 100%!! - Jamie-Lee Dorn-Schnirring

Ek het gister vanaf die middestad tot by Metro gery (en onthou die dorp is nog stil). Ek het ‘n punt gemaak om te sien wat bestuurders se gedrag in die verkeer is. Tot my verbasing sou ek toe leer dat 90% van bestuurders in ons verkeer met selfone teen die oor of in sy hand bestuur. As jy so stupid is om N$2 000 se boete te wil trotseer gaan jy al die ander padreëls ook oortree want jy kan mos, want dit word tog nie toegepas nie. Komaan julle, wees asb bedagsaam, daar is tog onskuldige mense wat reëls nakom. Moenie deur jou "stupidity" ander se lewens in gevaar stel nie want jy sal dit nie graag aan jou gedoen wil he nie.... – Wessels Lourens Horn

Ek het daar verby gery 30 min na dit gebeur het. 100 m na die ongeluk na Whk se kant het ‘n man op sy selfoon oor die bult gekom en half in my lyn gery. Ek moes uitswaai anders het hy my getref. Hy was ook op sy selfoon. Gelukkig het ek net 80 km/h gery. Die mense op daardie pad gee nie om nie. - Riana Oosthuizen

Die mense agter my kan my maar vloek en skel maar daai pad ry jy nie vinniger as gevolg van sulke padvarke. - Renate Schmidt

Ons ry net 100 km per uur op daardie pad en ons ry elke dag dit en glo my party dink dis 'n resiesbaan. Klomp padvarke op die pad. - Rene Albrightson

Ja ons moet ook elke dag ry en die spoedgrens is net 100 dan kom jaag hulle weet nie hoe vinnig verby nie. - Riana Oosthuizen

Namibia se regering beter ernstig padreëls begin enforce met strenger boetes, lisensiesuspensies en tronkstraf. Die dodetal en ongeluksyfer is no 1 in die wêreld. Dis onaanvaarbaar!!! - Rakhel Izél Nehari

How many must die before the rules are enforced and consequences brought to bear upon wrong doers?? The lack of enforcement is the real culprit. - Mike Böttger

I concur. There should be zero tolerance. - Josie Becker

Toe ek die woord BMW lees, toe weet ek iemand wat niks gewoond is nie. En absoluut geen common sense het nie. - Danie Jacobs

BROKE MAAR WINDGAT beteken die BMW. - Ernes Fick

Hokaai jy kan nie so sê nie. Ek’t ook een en as ek dit gebruik doen ek dit alle versigtigheid en met styl want ek mag. Braai Met Wiele. - Jan Dak Ernes

I drove past that accident site yesterday and remember thinking: why does there need to be an accident here? It such a no go zone for overtaking! - Ewald Sebastian Kleber

I also drove past the accident yesterday on the way back to the airport - still there were people overtaking where they are not supposed to. They were just lucky nobody came from the opposite direction. In the 6 days I spent in Namibia, I experienced reckless overtaking all the time. Taxi drivers in Windhoek City stopping suddenly wherever they please pushing themselves in front or blocking other traffic. Bad. - Pat Korn

Ek glo dit nie!!! Vat die padvarke en sluit hulle toe! - Liana Thirion

Die verbysteek-ten-alle-koste siekte moet regtig nou bestry en uitgeroei word. - Santie O'Connell

Nie net dit nie....as mense omdraai gaan ry hulle sommer half in die ander lyn. Ek moes al ‘n paar keer uitswaai vir die manne met die bakkies en Mercs en Audi's wat sommer sny deur die ander baan as hulle om n draai gaan. - Riana Oosthuizen

Ons sê altyd welkom in Suid Afrika met almal wat ry soos hulle wil. Nou lyk dit eerder na welkom in Afrika. Ootredings is dieselfde, dis net die naam van die land wat verander. - Benitha Badenhorst

Baie hartseer....ons ry elke dag daai pad , mense ry soos maniakke, steek sperstrepe verby en ongelukkig is dit altyd die onskuldige mense wat daarvoor moet boet. - Rene Albrightson

Verstommend hartseer. - Laurie Van Zyl

Baie baie tragies. - Blanche Pieterse

Dit het ook gebeur net na die dubbelbaan een geword het. Baie mense vat ‘n kans en jaag dan nog verby al is die geelstrepe daar wat aandui die baan raak een. - Riana Oosthuizen

Ai shame..dis verby hartseer. - Silke Becker

Dit is baie sad. - Bernadine Cloete

My their souls rest in eternal peace. So so sad. - Mishka Moses

Blykbeer het die BMW-bestuurder net sy pols seergemaak! Geen ernstige beserings opgedoen, terwyl 2 ander met hulle lewens moes boet oor hy stupid is! - Yolandi Hawkins

Dis tipies. Miskien dronk ook nog. Dan kry hulle mos nie seer nie. - Sybille Martens

Namibia het die hoogste padsterftes! - Anita Booysen

Altyd onskulidige mense wat moet boet. Tragies! :-( - Doreen van Zyl

Always the innocent that pays the price! Condolences to the families. - Leani Schidlowski

RIP.....jammer dat onskuldige mense daarvoor moet boet... - Rene Albrightson

May their souls rest in peace. - Ethan Daniels

Dis juis omdat daar nie versigtig bestuur word nie, dat daar ongelukke is! Nou te laat om te waarsku! - Driekie van Blerk

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!