Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
"Visumhekkies val vir beleggers":



'n Stap vorentoe. Inklusiwiteit is baie nodig, solank dit op meriete via kundigheidoordrag en mentorskapprogramme geïmplementeer word instede van 'n “front” en “token” sisteem sal dit langtermyn kan werk. – Izak Smit



Daai is 'n goeie plan met visas. Sal baie kapitaal in land bring. – Dawie Moller



Black economic empowerment has not worked for any African country. Why follow suite? It makes no economical sense. Business owners will just pack up and go which will leave a massive economic void, just like it has in South Africa and Zimbabwe. Neeef is a gateway for self enrichment for high ranking politicians and state owned enterprises, it is not beneficial to the poor. – Tamaryn Fletcher Mostert



NEEEF se m . . . !!!! My niggie soen lekkerder!! – Danie Jacobs



“Tienerswangerskappe 'n 'tragedie'”:



Ek sien net hoe ons hard verdiende rande gaan . . . Daar is nou nie eers genoeg skole, hospitale, medisyne en behuising nie. Ons land se bevolking kan nie so bly groei nie. Daar is net te min mense wat belasting betaal en te veel geld wat uit die land uit gaan. Meeste van die kinders gaan ook maar op die straat opeindig, van ander se almoese afhanklik wees. Dis 'n baie hartseer kringloop. – Sophia Brand



Die opvoeding lê by die ouers, maar as die ma self 6 buite-egtelike kinders het, hoe nou? – Jeanette van Zyl



Dit sal so aanhou aangesien hulle ons kinders al van gr 4 af wil "sex education" gee, hulle maak dinge wakker wat nog slaap & hierdie is alles net 'n plooi om aborsie te wil inbring. – Madelein Badenhorst



"Ongewensde" swangeskappe is baie hartseer, maar erger as dit sou die moord/abortering van daardie kinders wees. Beide probleme moet aangespreek word. – Henning Venter

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!