Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Die Hanse-Himarwa-saak:



Sal graag wil weet watse “benefits” sy nog behou. President moes bedanking geweier het, en haar afgedank het sonder enigte “benefits”. Mense besef nie, maar sy loop al weer weg met 'n “golden handshake”. – Bennie Beukes



Wat het sy gedink? Gaan wegkom met dit! Nee wat, mammie . . . Wat jy saai, sal jy maai. – Mariette Brand



Natuurlik. Daar is 'n sienswyseverskil tussen korruptes en wetstoepassers. Dis die aard van die saak. – Frank Bockmuhl



Wil jy dans Katrina? Ek speel vir jou die Nama-langarm. – John Bester



Geingob must also tell us what ­happened to performance agreements as it's 5 years now. – Niklaas Dawson



Ek rook saam met jou daardie pyp. Ek sê nogal wat my betref kon die Namas haar destyds ingeroep het met hul TA-leierskap en haar aangespreek het eerder as om haar aan te kla. Net oor twee huise moet sy dit alles deurgaan, maar dinge wat die hele Namibië se inwoners raak wat die land verarm word net so gelos. Maak nie sin vir my nie! – Gabriel Guruseb



Amase. – Daklan Daklan



Corruption is corruption. As een daarmee wegkom, is dit nie te sê sy kan nou ook daarmee wegkom nie. – Lena van Zyl



Stop korrupsie; ons land kan dit nie bekostig nie!!! – Susan Ludik



Dis so sad dat ander korrupte leiers nie ook uitgewys word nie. Wat van diegene wat vir die Chinese so loop en tenders gee wat ook iets dalk in die sak mag kry? – Pearl Devereè Nail



Daar is nog baie skuldiges. Die regering moet skoongemaak word. Hulke ken hulle self. Sy moet hulle uitwys. – Dirk van Wyk

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!