Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
NMH regstreeks - Verkiesings 2019:



Hoekom word dit so lank getel? – Japhta Rachel



Waiting for the O4 Regions . . . Hage Geingob and Swapo Party to put a lid on the pot. – McSean Makono



Must we start to braai and party for Dr President Itula, or is it too early? – Ginster Mariros



I am very upset about the stories told today at work of people being shown away from polling stations at 21:00 when they were in the rows for hours! – Hildie Viljoen du Toit



Video: “Fishrot”-6: voor die hof:



Wat 'n mooi prentjie, ek kry so lekker. Eers mense bo die wet verhewe en nou in boeie geslaan. Stuur dit die hele wêreld in. – Wilfred Weise



People are bitter! – Apehe Mieze



The privileged always get away with it. - Raymond Dobson



Hulle behoort nie borgtog te kry nie, maar sit agter die tralies, want hule het baie mense se werk gekos - Dieter Bolte



Wat sal hulle worry . . . geld is mos in oorvloed, korrupsie duur voort . . . - Henriette Dias Visser



Nothing special about those crooked selfish corrupt thieves. Let them taste their own medicine of amending the laws which they wrongly thought is only applicable to us, let them rot in jail. Criminals of the highest order! - Magret Waters



Gee hul 2 biljoen borg - Meisie du Plessis



Corruption, corruption - please rule this zero tolerance. We want fish quotas, please. We want to know where is the money? Pay back that money. We want houses for the shack dwellers, we want failed matriculants; education for them and jobs while studying, and work for graduates. - Elvira Abrahams



Special treatment - enkelselle . . . Seeis . . . lyk my as jy miljarde steel, word jy soos 'n kroonprins behandel. - Stefanie Prinsloo



Namibiër is ultramarathon-wenner:



Dit moes uitmergelend gewees het! Baie geluk! – Riette Carter



Baie, baie geluk, julle twee is ons Namibiërs se groot trots. – Monika

Baie geluk aan albei van julle, Wim en Hannes. Julle is ysters! – Analia Lombard



Wow, well done Wim! This is a mega achievement. – Anita Kinder



Absolute bewondering vir julle. Baie geluk! Dit maak ons Nambiërs trots! - Lettie Blignaut

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!