Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Lees meer kommentaar op ons Facebook-blad.

Calle wil lem dieper inlê:

Maklik, ground alle international travel, dit kos miljoene. Gaan GRN Garage toe, kyk hoeveel van mense ry naweek in al 4 die windrigtings in die land rond, op die tax payer se geld. Seker daar kan paar karre geground word en op petrol besnoei word. Die publiek kan baie help, maar hulle stel nie belang om na die taxpayer te luister nie. - Sluipstap Pretorius

Kyk ook beslis na produktiwiteit van ALLE amptenare - te veel mense wat sit en niks doen, nooit in hul kantore is, ens!!! Laat die publiek begin bewyse indien. - Retha Booysen van Rensburg

Stop korrupsie. - Collin Joseph

Sny, Callie, sny! - Deon van Zyl

Staak ook al die fency karre koop. - Carina Human

Het net al gewonder as die regering bestaande regeringsgeboue beter in stand hou en minder groot, indrukwekkende geboue vir elke ministerie bou of daar nie 'n paar miljard per jaar gespaar en op ander plekke aangewend kan word nie? As voorbeeld kyk na die toestand van die verpleegsters wonings by die sentrale staatshospitaal. Kan mos opgeknap word voordat daar êrens nuwes gebou word. Dit geld vir nog baie ander. - Sandra Coetzee Steenkamp

Koos van Ellinckhuijzen:

Diep spore inderdaad. Koos het 'n unieke kunstalent, intellek en wêreldsiening gehad. Wat 'n groot verlies. - Retha-Louise Malherbe Hofmeyr

'n Groot gees inderdaad. - Tim Theron

Was 'n eer om hom te ontmoet. Sal nooit die dag vergeet wat hy sy bike gery het met sy welding gloves.
- Barlow De Waldt

Memorable paintings. - Denise Van Bergen

Hy was 'n meester. - Chris Taljaard

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!