Facebook 15 Januarie 2019
Parkies sien dubbel
Trots op ons skool en kinders! - Paula Vorster
Ongelooflik!!! Double Trouble vir die onwyseresse. Is my 2 liefste doekvoete darem in een klas hierdie jaar??? - Mina Moo Oelofse
Kabeljouslagting
Dit is presies wat die woord integriteit beteken, dit wat jou gedrag is as jy op jou eie is en glo niemand sien wat jy doen nie. Die mense wat buite hulle kwota vis vang het nie een integriteit nie en moet onthou dit is die voorbeeld wat hulle vir hul kinders stel. Dieselfde mense wat baie te sê het oor korrupte regerings ens maar wat julle met die visvang doen is net so korrup. Wat los julle oor vir die nageslag? - Francois Opperman
So goed gestel Francois. Ek en Marietjie het vandag 2 pansize gevang en lekker gekuier teen see. Belangrikste ons het die dag geniet. - Jacques Ludick
Wat van die wat elke liewe dag visvang. Doen hul nie meer skade? Vra maar net, - Liza du Plessis
Kom ons los die stories. Die onwettige bote wat vang is die probleem. Kry alle visvangers en kyk hoe lank vat dit om 15 ton vis van die kant af te vang. Die probleem lê by die bote.
Strandhengelaars maak ook vis getalle seer. - Len Nel
Die som is maklik, daar is verskil tussen honderd en honderd duisend. - Gerrit Meyer
Reëls is reëls, boot of strand. - Andre Vermaak
Ja maar Swapo skuld die mense met die bote geld en dan blameer hul Namibiërs... As jy nie agter kom nie, ek praat van Chinese... - Franciscus Ó Ceannéidigh Njal
Hulle mors met die vis. - Gerrit Meyer
En as vis op is of hengel nie meer toegelaat word nie, is die mense wat die wet oortree, die wat eerste en die meeste van moan. Komaan mense, dink vir ‘n slag aan die toekoms. Of is julle so selfsugtig en gierig! - Johan Walters
Hulle is nie skuldig, die see is groot. Jy kannie al die visse van die wal af opvang nie al probeer jy... jy kan ook net een of twee op ‘n slag vang met n stok... Met n boot en ‘n net is dit n ander storie... dink bietjie verder... - Franciscus Ó Ceannéidigh Njal
Gee 1 goeie rede hoekom jy dink die mense wat ma bewys word nie skuldig is nie. Weet jy wat die wet sê rakende jou daaglikse saklimiet. As jy meer vis as jou daaglikse sakkwota, oortree jy die wet en is jy skuldig. Punt. Was jy al ooit by ‘n kabeljou run? Mense trek vis uit een na die ander. En glo my - voor ek op so ‘n artikel kommentaar lewer, het ek gedink. Maar if the shoe fits... - Johan Walters
Ban hul op hul ID nommers vir 5 jaar. - Giovanni Boffelli
As dit die houding is van ons visvanggmeenskap, dan is dit seker maar so. Probleem is dat as daar nie meer vis is nie, dan's dit finaal verby. Dis mos 'n nasionale bate wat so verwoes word. Al wat jy dan in die toekoms daar langs die viswater met jou stok in die hand sal kan doen is suip. Hierdie houding van as die ander dit doen, dan kan ek ook mos, is mos kinderagtig. Jy sien dieselfde houding deurslaan op ons nasionale paaie waar almal wette oortree asof dit nie bestaan nie. - Johan Beyers
Ja, dis 'n baie vreemde manier om die probleem op te los - ons stroop maar almal dan is dit beter. - Piet Smit
Wat van die klein snoek- en visbote wat 60+ vis ‘n dag inbring, by wie almal so graag koop. - Christiaan Bergh
Regtig en hulle staan regoor vissery se gebou? - Julia Moller
Ons visserye hou al die vis wat afgevat word so raak hulle familie se maag trommeldik. - Chantell Mostert
Gaan my 'n backpedal fiets koop. - Rudolph Gatez De Klerk
Dalk as visserye daagliks permitte vra en vis inspekteer sal dit help. Gedurende Desember het ons amper elke liewe dag vis gevang en slegs een keer visserye gesien maar nie een keer permitte gevra nie. - Adele Nagel
Lyk my party mense glo nie dat Namibiese vis uitgeroei kan word nie. Hulle dink ons water, staatsgeld, minerale, bome, wild en ander bronne het geen einde nie! Word asb wakker! Miskien moes die visinspekteurs vir 'n komissie gewerk het. Dan sou hulle deegliker gewees het. - Hildie Viljoen-Du Toit
Dis sleg ek gaan nie meer van Lambertsbaai ry om te gaan visvang Dan is daar niks in Henties. - Stefan Bruwer
Dan word daar gehuil daar is nie meer vis nie maar die manne roei die vis uit want hul kry nie kans om te broei nie. Sies vir jul skelms. - Tinkie van Deventer
Siesss! Vraatsugtigheid en selfsugtigheid! - Theo-Augusta Van Rensburg
Ja hul kla maar toe onwettige skepe visvang - gebeur al vir jare - dan kla die hoë koppe nie want hul kry hul cut. - Pieter Jacobs

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie