Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Ambulans in ongeluk”:



Met ordentlike LED-ligte kon hulle dalk die ongeluk vermy het. Daar is baie ander GRN-voertuie wat wel met die tipe lig toegerus is. – Frikkie Amelda Engels



NBC-inspekteurs in Khomasstreek ontplooi:



En daar print die skelms al klaar vir elkeen 'n kaartjie van hier af en kry hul kamma polisiemanne wat Brakwater beroof het om saam te speel. Aikona, jy kom nie in my erf of huis nie. Nog nooit eers nbc gekyk nie, wil ook nie. Blok jou kanaal van my DStv af, baie dankie. – Christine Simon Visser



NBC sal eers 'n court order moet kry vir elke huis om deursoek te word. Sorry. Ons ken ons regte. NBC is bankrot omdat hulle halfmiljoen op jaareindfunksie die jaar uitgee en soek nou geld. – Wilhelmus Kempen Claassens



I still don't understand why we need to pay for an NBC TV licence, can you guys make a short video and place it on YouTube and all other social media so that we can have an understanding of paying for a TV licence. – Andy Anderson Mbwale



It is an archaic method of taxation to employ a TV license tax. Rather concentrate on running a commercial station with proper advertising. Compliance costs, for the NBC, exceeds the benefits. – Herbert Daniël du Plessis



Waar is dae dat NBC 'n rekening uitstuur? Die word ook nie eers meer gedoen nie. Ek betaal net as ek 'n rekening ontvang. – Heidi Louw



Hul goed is nie op datum nie. – Elizna Sowden



Hoop net nie hulle gooi ook hulle koeldrankbottels en kossakkies by my plaashek uit soos die ander staatsamptenare nie. – Kobus Vermeulen



NBC het so pas alweer 'n loophole gegee vir die kriminele wat by ons huise met fake kaarte sal opdaag. Criminals are always one step ahead. – Judith van Wyk



Sad! NBC never recruited from the masses of unemployed youth. – Charlie Muinehande



Ek voel ook lat hule nbc van my TV afhaal. Ek betaal wat ek kyk. Ek betaal MultiChoice, want ek kyk dit. Ek sal nie betaal vir wat ek nie kyk en gebruik nie. – Adrie Louw



Betaal die lisensie deur EFT, maar kry nie die proof nie. W is julle storie? – Kobus Vermeulen



Waar is my invoice? – Johan Loftie-Eaton



Het nou my lisensie in die pos gekry, dankie. – Kobus Vermeulen

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!