Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Skoolhoofde sukkel met beleid vir swanger leerlinge”:



Mense is “skaam” en wil die swanger dogter verbied van die skoolbank, maar hoeveel van die meisies is verkrag deur 'n pa, oom, onderwyser? Hierdie is 'n veel groter probleem as “los morele” en die meisiekinders moet daarvoor boet, want die grootmense “was hul hande”. . . – Fabiola Bezuidenhout Schrywer



Swanger kinders/dames/vrouens hoort nie op 'n skoolbank nie. Punt. Al wil wie dit nou ook goed praat en probeer regverdig. – Erna Mueller



So almal hier voel dis “fine” dat die seun nog kan skool gaan, maar die meisie moet verbied word? Rêrig? Besef niemand dit gaan net die “cycle continue”? – Roxane T. Bayer

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!