“Houthandel: Bewerings van vuil spel”:
Hul budget was seker uitgeput, maar reageer baie laat want die hele land praat maar hul nie. – Johan Loftie-Eaton
My jinne. Het hul ook wakker geword?! – Hannes Krynauw
Ja, nee. Dit verbaas my nie. – Marius van Wyk
“Samherji-werkers afgelê”:
Dan is daar nog mense wat sê die Fishrot-manne moet vergewe word. Daar is geen manier wat hulle kan opmaak vir wat hulle aan die land en sy mense gedoen het nie. – Nerina Eugenie September
Video – Hoëvlakpaneel oorhandig verslag aan staatshoof:
Manne, kom ons wees positief. Kom ons ondersteun positiewe insette. Kom ons bid vir nuwe leiers wat hierdie land tot eer van God en die mense van die land sal regeer. Ek gaan nêrens. My land die. – Hein Coetzer
Wat is die aanbevelings? Dit is al duisend maal bewys dat politici bitter min na advies luister en dat reëls en regulasies slegs binne kabinette gemaak word. Hulle hou ook nie daarvan dat advies op hulle tone trap nie. – Wilfred Weise
The 10 point plan does not address the socialist policies of this GRN: which is one of the main reasons for the dying economy; which leads to high job losses, which leads to high un-employment of the youth, which leads to empty state coffins. Unless this evil cycle is broken, for sure we will end up like Zimbabwe / Venezuela. No investors wil save this stalling economy unless he / she has confidence that the investment is safe. – Harold Cloete
One thing is certain and that is, Namibians are the most unappreciative people which only knows to be critical while never coming with positive solutions. I have confidence in this group and especially with their chairman Mr Gawachab, and as I listen to him, agree that they have something positive for the way forward. The critics doesn't even know the contents of those reports, but doomed that already. Let's be positive for the way forward. – Ben Daniel Nakambonde
Ek hoop hulle het corruption ook ingesluit. Dis die grootse bydrae tot die land se ekonomiese val. – Millicent Jantje Luderitz
Sny die kanker uit, moenie net salf aansmeer nie! – Milton Pitt
Implementation is always the biggest problem in this country. – Zemburukee Kavetuna
“Nog water vir Hardap en ses ander”:
Ek voorspel Neckartaldam sal teen Dinsdag volgende week 20% vol wees. – Shipingana Kapofi

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie