Facebook - 17 September 2020
“Gruvoorval ruk Windhoek”
Dis verskriklik. - Juliet Goeieman
Dit is so hartseer. Ek voel regtig die pyn van die moeder en die feit dat die suster die verskriklike drama moes aanskou. Mag die Here by hulle wees en daardie slegte herinneringe wegspoel en daardie idiote om gevang en opgesluit word. Let them rot in jail for the rest of their lives. - Ninth September
Die gemeenskap moet hulle kry voor die polisie hulle opspoor! - Milton Pitt
Dit klink nes die crimes wat in Suid-Afrika gebeur daagliks. WREED EN ONMENSLIK!!! Met die baie mense wat in groot areas bly en met al die geweld dink ek die staat moet in elke area 'n klein polisie- of rescue sentrum opsit om te help dat kriminele vinniger gevang kan word. Al is dit net 'n sinkhuis waar polisie skofte werk of die gemeenskap 'n tipe buurtwag op dit. Mense se lewens is oral in gevaar. - Arin Arin
Let's help the police catch these guys. It happened in Havana and most of 'us' here, have housekeepers, gardeners or so. . . from those areas. Ask them, they might know or have a clue about these gangs. The gangs are known in those areas. - Lys Silvanus II
Yo, daar is nie woorde om hierdie voorval te beskryf nie. Here, wees ons en ons kinders genadig! Beskerm ons kinders, Here. - Susan van Rensburg
Blame top officials of Nampol. Chop from the top. Teach them to teach their teams. - Leigh Pascheka-Husselmann
Dit is siek verby. Rêrigwaar, hoe laag kan 'n mens daal? Dit is nou die mees lafhartige soort van optrede wat ek nog van gehoor het. Kruip agter jou vuurwapen weg om onskuldige vroue en kinders skade aan te doen. - Johan Beyers
Hierdie mans het hulle dop gehou, daarom weet hulle wie daar slaap. Ek dink dit is tyd dat hierdie tipe mansgedrag hard aan gespreek word. Hulle moet aan die vroue oorgegee word om hulle te straf. - Christiaan van Wyk
It's just getting worse. Young girls are not safe in this sick society... - Donna Roslyn Collins
Wonder of hier ook weer een of ander toordokter of sangoma by betrokke is. - Gerrit En Mina Viljoen
Just give them to the people, let us sort them out... - Marie Swart
Dis darem so wreed. Hulle moet gestraf word, slegte gemorste. Sterkte aan die jong dogter. - Audrey Esau Losper
Die mamma en sussa, mag God julle omvou met sy liefde. - Katty Klazen
Verklaar die gemors voëlvry! - Andreas Alfeus Negongo
Wreedheid in ergste graad. My verwensing is dat dit hulle vir ewig sal pla en dat hulle gekry sal word. Tronkstraf sal nie genoeg wees nie. - Nicolene Beeth Kautjituavi
Death penalty! - Carmita Shaw
Ai... So so onnodig!!! - Jakobus En Jolien Fourie
Maar wat help dit hulle word nooit gevang nie, en kan in elk geval niks doen aan vernedering en hartseer wat hul veroorsaak het nie. - Erina Strauss.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie