Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Ministerie pak plasingspetalje”:



Is ook omdat die kindertjies so druip en moet herhaal, dat skole altyd in die knyp is. Toe ek public skool ­matrikuleer het, was druip so 'n groot skande jy kon op jou hand tel hoeveel kinders druip. Nou, groot mode. – Abigail Solomons



Ek is een van die mammas wie se kind nie plek gekry het vir graad 8. Daar is nie 'n manier wat hy in 'n tent sal skoolgaan nie! Ons sal maar van water en brood lewe om hom deur privaatskool te kry. My kind verdien beter! Ons regering steek ons lelik in die skande. – Esmarie Swiegers



Stem 100%! Al die mees belangrikste instansies soos skole en hospitale suip aan die agterste speen. Regering ken nie van prioriteite nie. – Christa Geyser



Our Government has failed us. – ­Jessica Witbeen



What a disgrace, after 30 years tents are the best thing you could show for a school. – Gideon van Wyk



Dis elke jaar dieselfde storie. – ­Brigitte Meissner



Dit is nie Afrika nie, maar die korrupte leiers in Afrika. Daar is klomp opregte en eerlike mense in Afrika. Leiers is korrup oral, hulle is net slegter in Afrika. Dis die leiers, nie gewone man op straat nie. My punt is dit is die leiers wat die korrupsie laat posvat en dit sistemies maak. Ek was in Bulgarye, Romenië, Oekraïne en Rusland en die korrupsie daar is ongelooflik. Jy kan dit self oplees in die Global Corruption Index. Daai lande het niks met Afrika te doen nie, maar hulle is hoogs korrup. Suid-Oos Asië het dieselfde probleem. So dit is nie omdat mense van Afrika is nie, dit is 'n menslike probleem wat deur leierskap aangemoedig of ontmoedig word. Die Fishrot company is van Ysland en daar is duisende van sulke korrupte praktyke orals. Dis maar net meer “juicy” om te fokus op Afrika, dan voel almal beter oor hulleself. Suid-Amerika is baie korrup ook, lees maar 'n bietjie oor Brasilië. – Vetja Haakuria



Our leadership has lost the vision and are clearly unable to lead the ­nation with the mandate of putting the nation's interests at heart.

Education, health and decent housing is what needs to be invested in but for the last 30 years the defense got the nod.

How do we eliminate poverty if we promote poverty by sub standard education, health and unaffordable housing?

When you have visionless leaders confusing us with "we fought for this country", corrupt self-interest, deals where our natural resources are sold but only a few benefits.

Resettlement farms are grabbed by the politicians and connected ones, whilst emerging farmers are left on communal farms.

When building Government buildings on inflated rates are a priority.

My fellow Namibians, we must demand public sessions with the Treasury and the President to make them understand what we need and not what they want.

For our children if not for us. – ­Willem Christiaans



Elke jaar is dit dieselfde probleem: sommige ouers doen nie aansoek soos voorgeskryf nie en dan, wanneer die skooljaar begin, moet almal agteroor buig om plek te maak. – Antoinette de Greeff

“Rehoboth se oudonderwyser”:



Die man verdien 'n regverdige verhoor. Klagtes teen hom is iffy. Gemeenskap opgewerk deur skinderstories. Elke mens verdien 'n regverdige verhoor. – Brenda Beukes



Is darem maklik om mense te beoordeel, vergetend dat God alleen ons kan oordeel. Onthou wel, niemand kom by Hom verby nie. Al ontstel dit jou hoe, God het hom glad nie minder lief as vir jou nie. #eksê­maarnet – Jodie Gertze



That child is suffering because society turned a blind eye to that man's (alleged) evils. We all know who he is, he was my maths teacher. The school knew about this. How on earth was he allowed to teach that long? He would demand girls to sit on his lap or demanded being kissed if you get a math answer right. Mind you that was when we were in grade 7. Arme netbalmeisies. Wat alles het hy dalk aan hulle gedoen? As jy 'n slagoffer is, praat uit asb. Laat die man tronk toe gaan. – De Klerk Eve Evy



Moet ons nou die dorpe ander name noem, of moet Faceboek 'n ouderdomsbeperking kry, want die jonger gaarde spog nou om die evil dade op hul profile te plaas. Vra maar net, dankie. – Peter van Wyk

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!