Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Cravenweekspan se terugvegsege:



So trots op ons jongmanne. – Naomi Viljoen



'Italiaanse dokters' se sluwe slenter:



Hierdie mense het my Saterdag gekontak om kamstig eiendom te koop. Ek het al van hulle gehoor so het hulle SMS net geïgnoreer. Die "dr" se nommer is 081 443 0568. – LL



Die sogenaamde dokter het my al in Desember 2016 genader om sy sleepwa reg te maak. Toe was die slenter al 'n paar maande aan die gang. En die storie is altyd dieselfde. Brandberg is gewoonlik die beginpunt. Die persoon het ook vriende 'n paar maande later so probeer kul. Op die telefoon klink hy nie eers soos 'n dokter of 'n buitelander nie. – Doreen Koen



Hehe, die arme mense is al twee jaar met stukkende karre op die pad. Kan een groepie hooggeleerdes nou soveel teespoed kry? Môre is daar 'n nuwe slenter. – Andre Botha

Kommentaar

Republikein 2025-01-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!