Facebook 18 Desember 2020
Facebook 18 Desember 2020

Facebook 18 Desember 2020

Dani Booysen
Covid-19:

Tyd vir kophou en regte besluite te neem. – Theo Vries

Daar is ‘n kollega wat al 4 weke by die huis sit, elke week toets hy positief. Perdfris en gesond . . . en baie gefrustreerd. – Jojo Jojo

Het julle niks anders om oor te skryf behalwe griep? ‘n Griep met ‘n 99% oorlewingsyfer. 91-jarige Sam het niks oorgekom so oor wat gaan julle aan? – Jaco Coetzee

“Jeugdiens-wagte platsak”:

That's true. We are suffering, NYS please you are killing us. – Nangula Nagy

Die security-base word net so geken. Hulle sê die company het kamma nie geld gemaak nie maar die manne is spekvet met blink karre en groot huise, op pad visvangwaters toe terwyl die personeel moet geld leen vir kos om te eet op Kersdag. – Eugene Coetzee

That is the failure of the financial department for them to pay out salaries while the GRN release the money. ACC do your job. – Simeon Shikulo Thimotheus Jr.

Nasionale rugby:

Wat is dit dat Johan Diergaardt alweer loop? Watter kennis en verstaan van Namibiese rugby het hy nie? Rugbyman beskikbaar teen minimale koste en het die hart en siel daarvoor? Hoekom is dit elke 4 jaar dieselle sage? – Hermann Barnard

Wil ek ook graag weet… Die hele bestuur bestaan uit oud-Suburbs-spelers en nog steeds word daar gestry. – Nicolaas Olivier

In order for change to happen there needs to be change... – Marc Gregan

Tyd vir verandering is nodig, ‘n hele nuwe benadering tot ons rugby in die land. Vir ‘n sport wat so baie bereik het al vir die land om nogsteeds nie ‘n borg te hê vir ons eerste liga of ligas nie is uiters belaglik. Ons moet begin vra hoekom? Dis waar ons die game gaan groei, grassroot level. Klubrugby het support nodig. – Morne Visser

Sport gaan net oor geld, passie vir die game by venster uit, dis hoekom dit so gaan in alle sporte. – Johan Le Riche

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!