Facebook 18 Januarie 2019
Facebook 18 Januarie 2019

Facebook 18 Januarie 2019

Francoise Steynberg
Jong Namibiër maak biomediese deurbrake

Trots op jou, alle seën. - Louisa Fransina Johr

Sooo trots op jou. God bless. - Maria Bergh

Great stuff, mag Sy goedheid en Sy guns jou net volg. Namibians are blessed and will exceed in alle terreine. Shalom. - Jonathan Dean Smith

Sowat 7 000 skeepspassasiers sak op Walvis toe

Ons was verlede week Saterdag in Walvisbaai, met die Musica aangekom. 'n Trippie na Sandwich Harbour gedoen. 'n Groot belewenis gewees. - Christa van Ellewee

Afrika-lied kom tuis in Namib

Dis nou 'n oulike idee.... Seker 'n belewenis om daar naby te staan en luister!! - Adri Pretorius

Kommentaar

Republikein 2025-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer