Facebook 19 Februarie 2019
Facebook 19 Februarie 2019

Facebook 19 Februarie 2019

Francoise Steynberg
Voorbladfoto:



Ons eie klein HJ Claassens op die voorblad! Daar waar hy daai klein vingertjie swaai, dis die rigting waarheen hy wil gaan!- Marlize Steyn Nel



“Namibië is 2019 se topbestemming”:



Veels geluk!!! Beslis my no 1 bestemming ook! - Lynn Blom



Baie geluk Namibië! Jy is beslis my top-1 land om te besoek. Kan nie wag vir ons trip Meimaand nie. - Maryke Kleynhans



“Erfwet hersien”:



Testamente sal moet verander. Die beste is om te wag vir die finale wet. - Pine Pienaar



Sover is daar nog niks in plek nie, dus wag ons nog om te hoor wat presies aangaan. Dit is 'n moeilike want daar is 'n paar mense wat teen hierdie gaan baklei, so tot ons nie weet wat presies aangaan nie is alles nog net soos dit was. - André Brynard



Se hele gat!!! Ek hoop iemand probeer dit teen staan. Ek is net te ver! - Leonia Rylance



Video – Zirk van den Berg gesels oor sy boeke:



Marianne Zappen-Thomson was 'n uitstekende gespreksleier. Wens ek kan haar oral saamvat! En dankie aan Bruni en Elmarie van die Book Den. Wonderlike winkel wat julle het. - Zirk van den Berg - Skrywer



My Liewe sweety pie. My hart bars van trots. - Delene van Wyk



“Derde wildehond dood”:



Die 6 mans is uit op N$3 000 borgtog elk. Het nie eens woorde om die teleurstelling te beskryf nie. - Mariette Louw



Hoop die mense kry wat hulle toekom !!! Dis wildehonde wat aan die uitsterf is! - Lynette Mynhardt



Altyd onskuldige diere wat moet boet. - Heliette Van Huyssteen Horn



Skikking met beswaarde mediese en tandheelkundige studente:



Dis belaglik!! Hierdie studente weet nie eers hoe om 'n drip op te sit of dat daar penicillin in Augmentin is nie. Hulle gaan mense se lewens kos. HPCNA is daar om die publiek te beskerm! - Ester van den Berg



If these students have any respect for their country and themselves and believe they are well educated they should opt to take the exam like everybody else!!! And then I think from now on we have to ask every medical professional whether they are HPCNA registered or not!?! I agree: why have an institution for the protection of the citizens of a country (where we pay taxes so we should be protected!!!) and then undermine their efforts? - Kerstin Museler

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!