“Naels uit oor katte in sirkus”:
The S.P.C.A. has no legal grounds to stop this event from happening, they are a Society of Prevention of Cruelty to Animals, they may only inspect and then report. The laws allow such shows in Namibia. Please sign our petition to allow the circus to come to Namibia, our children have the right to this experience. – Sean Naude
Ons was verlede week by die Mclaren-sirkus se vertoning in Somerset-Wes. Ek het spesifiek gekyk na diere se kondisie en welstand. Ek was selfs skepties! Ek het selfs skelmpies "agter die skerms" gaan loer. Tiere, leeus, honde, slange, perde en bokke, kamele, en die krokodil is almal goed versorg, sonder letsels, en is in baie goeie kondisie. Dit is nie elke dag dat die stadsjapies die diere te siene kry nie. Gaan kyk na die sirkus en vat die kinders en kleinkinders saam! Dit is die geld en moeite werd! – Abrie Jones
It's never been about how well the animals are looked after! It's about the fact that WILD animals are made to do unnatural things to ENTERTAIN YOU! How can you want to take your child to see an elephant do tricks it would never do in the wild! – Manuela van Schalkwyk
“Geingob: Volksmoord het hard geslaan”:
God sal Regter wees van die verlede (hede en toekoms) en ons kan dit nie verander nie - beweeg aan, hou die oë op Jesus en verander wat ons kan verander tot eer van Sy naam en tot voordeel van elke Namibiër en hulle nageslagte.
– Willem Engelbrecht
Soek sensasie onder kiesers. M.a.w. soek stemme voor die verkiesing. Almal vol beloftes om beheer te kry . . . Daarna kom die neiging vir selfgewin. Dis hoekom dit gaan soos dit gaan. Kiesers moet vir ander partye ook stem, bloot om die belans reg te kry. Maar nouja, dit sal nie gebeur nie. – Phillip van Antwerpen
Dan moet die Engelse nou nog verskoning vra vir die 2 Boereoorloë wat gestrek het van in die 1880's tot 1902. Dis absurd om dit te verwag.
Dis geskiedenis, en dis als erg wat al met almal op hierdie aarde gebeur het in die verre verlede. Mens het begrip vir hierdie dinge.
Mnr. President, fokus liewer op die probleme wat ons Namibiërs op hierdie oomblik in die gesig staar. Een van die grootste droogtes teister die hele Namibië en dreig om 'n ekonomie grond toe te vat.
Boere van die Noorde tot die Suide kry swaar, en jy en jou makkers het nog nie 'n vinger gelig om te help nie.
Gebruik liewer die tyd meer produktief en beveg korrupsie sodat staatskole/hospitale en staatinstansies genoeg geld/resources kan kry om reg te funksioneer, gee beter pensioen vir die oumense wat sit en krepeer en hou op besig wees met onbenullige dinge vir 'n paar stemme meer. – Mariette Louw
Daar sal altyd "iets anders" voorgegooi word om die groot probleme te verdoesel of om dinge bietjie te rek. Dit is tyd om wakker te word en die probleme reg te maak. Facebook is nie die plek daarvoor nie.
– Lawrence J Hamilton

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie