Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Swakop se vuurtoring bewaar”:

Ja, asb. Dit is glad nie iets vir die oog nie. Meer parkeerplek of maak die speelparkie groter. – Genevieve Fight'on



Ag nee wat, dit is belaglik om daai plek so onooglik te laat lyk. Ontwikkeling daar kan Swakop net goed doen. – Dawie Moller



“Vlieëniers vlieg 'blind'”:

Instandhouding op 'n sekere standaard kos geld en moeite. En as jy nie bereid is om die moeite te doen nie, gaan geen geld genoeg wees nie. Treurig om te sien hoe standaarde weggesak het. – Andreas Fuhs



Maar is dit wettig volgens Internasionale Burgerlugvaartregulasies? – Johan Beyers



Daar is dan nuwe stelsels 'n paar jaar terug ingesit of was dit ook 'n “fraud”-tender? – Pieter Jacobs



Waarvoor betaal ons meer as die helfte van die vlugkaartjie aan “airport tax”? En feitlik niks werk nie????? – Malinda Brasler



Hoekom doen hulle dit? Alle ander lande gaan vorentoe en ons agteruit. Slaan my om met 'n veer. Ek verstaan nie. – Sarie Marais

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!