Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
VIR DIRK MUDGE:

Nasionale held en grondlegger van demokrasie in ons land. Hy behoort ook heldestatus te kry en 'n plek in die helde-akker. Dankie Dirk Mudge vir jou enorme bydrae. Rus in vrede. – Severius Majiedt

'n Waardige politikus uit 'n era toe politici nie per definisie 'n korrupte, onbevoegde en hansworsklas verteenwoordig het nie. – Daniel Claasen

The Giant has fallen. May his soul rest in peace. Amen. – Natuu Omukuendata

A great man with a wealth of knowledge has passed. I wish that some of these greedy politicians could pick his brain. – Nicolette Bloodstaan

‘n Groot boom het geval, ‘n biblioteek het afgebrand, ‘n held het op Heldedag in vrede die tuig neergelê! Alle sterkte en berusting vir die families en kennisse, mag God julle troos langs hierdie weg. Rus in alle vrede, ons held en mentor vir vele. Oom Dirk, ons salueer u. – Peter Toby Ockhuizen

Namibia has lost a great man and a true Namibian. Rest in peace oom Dirk. – Johan Beyers

Rus in vrede Oom Dirk. Jy was 'n fenomenale figuur en laat 'n legacy agter. Sterkte aan die Mudge-familie. – Rolene Barnhoorn

Op die Heldedag is jy my held. Jy het jou deel vir ons gedoen met volle respek gesê. Gaan in vrede, mnr. Mudge. – Nicolene Beeth Kautjituavi

RIP, ou grote. – Dennis Fredericks

RIP Mr Mudge, Son of the Soil. – Tangeni V Ndahutuka

VIR JAPIE EN KALFIE:

Daar was al ‘n straat verlede jaar in Outjo na hom vernoem. Ek was gelukkig daar toe ons met hom uit Amerika gesels het met die vernoeming. – Ralph Bussel

Rip Namibian Hero. Indeed u deserve a heroe’s funeral. U put us on the NASA map. – Caroline Hans

Pragtige, needrige, liefdevolle plat op die aarde mens. Mag sy geliefdes net mooi herinneringe van hom hê in hul harte. RIP vriend. – Poppie Goosen

Laat die helde van ons land erkenning kry. Sterkte Kalfie. – Stienie van Rooyen

‘n Ware ambassadeur van Namibië. Mag sy siel in vreugde en vrede rus. Sterkte aan sy familie. Die Here sal jul vertrooster wees. – Printheo Swartz

Groot hoogtes bereik. Wat ‘n mens was hy nie. Outjo, ons rou saam met julle. – Johan Theron

Regtig, nog een van Namibië se helde is weggeneem. Op Heldedag. Japie, jy was ‘n man so na aan ons harte. Jy wou nog so baie vermag. Mag jou reis daar na bo waar jy nou gaan rus jou gelukkig maak. Jy was ‘n man met baie drome. Sterkte vir die familie. Jy was yster. – Rita Bronkhorst

Rest in peace Dr. Japie Van Zyl. Het so baie na hom en span geluister oor die radio (RSG) oor Sterre en Planete. Goeie ambassadeur vir ons land gewees. Sterkte ook aan sy familie. – Leoni King

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!