“Besef die erns van grondhervorming”:
Dankie. So praat ‘n leier direk en eerlik met volgers. – Ismael Ouseb
“Zim en Kuba deel raad”:
Werklik?! Zimbabwe van alle lande?! Van alle slegte voorbeelde kies hulle Zimbabwe! (Wat 'n klomp pampoene!) Wat van Zambië? 'n Baie beter voorbeeld!!!! – Stephan van Heerden
Vanaf die wal in die sloot. – Alta Walter
“Eksamen versuur”:
Hoe kan hulle sê die kinders is nie benadeel nie? As hulle heeltyd in isolasie moes sit en van die leerlinge eers 20:00 klaargemaak het? Nee man! – Willem Willemse
“Ya Nangoloh spoeg vuur in mensehandelsaak”:
Ek hoop van harte dat die wetboeke so spoedig moontlik sal herskryf word, sodat beskuldigdes in sake van moord, verkragtings en mensehandel geen opsie meer gegun word om vir borgtog aansoek te kan doen nie!!! – Uwe Hanschen
Skooltermyne vir 2019 aangekondig:
Hoekom dan opinies vra as 4 termyne nie eers kop toe gevat is nie en kids regtig sou kon help het met hierdie struggle in skoolsisteem. – Naydeen Booysen
Nee jong, vra ons opinie en dan doen hulle steeds hulle eie ding. – Janneke Beukes
NBC-staking:
Dit is baie verkeerd. Oor wat moet NBC-werkers verhogings kry? Hulle kan nie eers sorg laat ‘n mens kan radio orals luister. – Lukas Boois
"Seksvoorligting vanaf graad 4":
Etse, pleks van bring godsdiens as vak terug in skool, nou is dit seksvoorligting!!! My wêreld, die kinders se innocent minds op 10 jaar wil kom besmet met grootmense doendinge! Nee wat. Ek’s nou liewer stom. – Brenda Feris
Age appropriate comprehensive sex education has proven success across the world. Far exceeds abstinence only sex education. – Abi Smit
Og. Leer die kinders waardes en verryk die leerplan om kinders allesomvattende lewensvaardighede te leer. Watse seksonderrig? – Annaly Strauss-Eimann
Ek persoonlik dink dis te vroeg, want dit maak hulle nuuskierig oor goed wat hulle nie eers aan gedink het nie, het dit ervaar by my graad 4 dogter, maar ja, wat kan ons as ouers sê? Net vasbyt en hoop vir die beste! – Anzèl Mouton van Rooi
Belaglik verby! Graad 4 is hulle veronderstel om nog kind te wees, nou moet hul geleer word van grootmensdinge. Ek’s jammer, maar wie gee die staat die reg om sommer vir my hierdie besluit te maak oor my kind??? – Leandri Hamman
Is jy as ouer nie verantwoordelik om dit vir jou kind te leer? Ouers doen nie meer hulle pligte, dis dieselfde met normale maniere. Leer dit vir jou kind by die huis en moenie van die onderwyser verwag om dit te doen. As jy nie gereed is om ‘n kind te en op te voed moenie kinders kry. – Annegret Urban
Video van verkeersbeamptes wat vir ‘n reisiger sing:
There's a little bit of good in all of us. Let's share it. Smiles, laughter, mutual respect for each other don't cost anything, but it contributes to our spiritual wealth. Luv you Nam. – Alan R. Krohne
Dis die soort goed wat ‘n land vorentoe vat, en ons president (Geingob) het ook ‘n handvat-gesindheid. Kom ons bou ook almal, soos die voorbeeld. – Willie Riana Krugell

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie