Facebook 23 Desember 2021
“Wêreldkampioen lééf vir karate”:
Goeie voorbeeld vir baie en altyd nederig as persoon. – Republican Party Henties Bay
“Mathys se plek leeg ná dapper stryd”:
My hart is in stukke mnr. Thys. A gentle giant with a heart of gold. Rus sag. Sterkte aan sy familie, mag God julle versterk. – Renate Benz
My innige meegevoel aan sy naasbestaandes. RIEV Mathys. – Fatima Olivier
“Wees realisties oor groenwaterstof-plan, se kenner”:
Sê vir daardie kenner dat alles 'n begin het en hoe gouer dit aan die tekortkoming begin werk word, hoe beter. – Bailey Adolf
Doemprofete is daar altyd. Die projek is nie bestem om volgende jaar al in produksie te wees nie. – Charl Wittmann
“Ondersoek oor omgewing 'onwettig'”:
Alles wat openbaar word, is onwettig. Tipiese reaksie wat verwag was. Waarom nie eerder feite gee en laat die publiek dit opweeg of dit die verslag weerlê. Hierdie is maar net een “ontbloting” van wat werklik aangaan met wildbestuur in konsessies in Namibië! MET, kry julle huis in orde. Mens kan net so lank ry op die “legacy” van mense wat lank gelede bewaringsmodelle in plek gestel het. – Tertius Jordaan
Die feit dat dit moontlik onwettig of oneties is, beteken nie die verslag is verkeerd nie. – Riaan White
“BoN kry internasionale toekenning vir N$30-noot”:
Ek soek nie daai noot nie asb.
– Barnabas Dawids
Baie jammer ek persoonlik hou nie van die N$30 noot nie. Tot die taxi drivers raak ook gou ontslae van dit. – Petro Du Toit
I'm very much proud of my Namibia. Keep on shining. Us, we are moving on. Well done BoN. – Wilma Gaweses
Baie geluk BoN! Dis 'n groot prestasie. - Alet Laubscher
“Beide 2021-finaliste ook skuldig”:
Hoe het ons rugby so agteruitgegaan die laaste tyd? Dit is werklik waar 'n skande. – Morne Visser
Rugby Namibië. Volslae klug. NRU, julle is net so skuldig, want julle het nie julle werk korrek en deursigtig uitgevoer nie. Alle rugby in hierdie land is besig om tot niet te gaan. – Herman Reinders
Kry tog bevoegde mense. – Gert Kruger

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie