Facebook 24 Augustus 2021
Facebook 24 Augustus 2021

Facebook 24 Augustus 2021

Dani Booysen
“Mboma skitterend met goud in Oos-Afrika”:

Ek wil nie sien as die dames 400 moet hardloop. Die slegste is dat hulle 2 teen mekaar moet meeding. Wanneer sal Beatrice ook goud wen? Oom Henk, jy moet vir Mboma 800 in die toekoms laat hardloop. Sy het spoed want sy is te vinnig vir 100, 200 en 400. – Sophy Platt

Oom Henk, dankie vir jou tyd en vir die liefde van atletiek en weereens dankie dat jy ‘n lojale afrigter is. – Levi D. Gaseb

Congratulations to you tatekulu Botha! You are the best coach ever. May Almighty God keep and bless you. – Aina Angombe

Baie geluk julle 3, trots op julle almal. – Daleen Kotze

They would get gold and silver in 400m flat, check their PB's against current U/20 times. No one is under 50 secs. Mboma ran 9.86 secs for her leg of the relay which was the quickest leg of the whole race (32 runners). That time is better than Bolt's standing start 100m time (to be put in perspective). - Andy Alfheim

Henk moet ook beloon word vir sy harde werk. – Kushi Krohne

Dis ‘n absolute spanpoging van ons huidige naellopers en sluit natuurlik afrigters en "backroom staff" in! Welgedaan almal. – Robbie Thompson

“‘Isolasie-verkragter’ bly in aanhouding”:

Geen simpatie vir jou!! – Hannelie Kruger Nel

“Goue vroue laat Namibië skitter:”

Vrouemaand vir Namibië se wondervroue!!! – Hannes Üschgazhnér Brandt

Julle vroue plaas ons hoog op die map van Namibia. – Marietjie de Jager

Baie dankie, ons kinders. – Hilija Kamati

Waar is die manne wat vrouens slaan of doodmaak? Kom uit. Gaan doen sport of gaan boks. – Jogbeth Nanuses

Wel gedaan aan die 5 vroue wat Namibië so goed verteenwoordig het oor die naweek. So trots! – Hannelie Louw

Dis waar, die land skitter as gevolg van hul wonderwerk op die baan! – Riundja Ali Othy Kaakunga

Rabe het vir die platinum gesorg. – Charles Sawyers

Vroue van Namibia, ek is trots op julle man. Veels geluk! – Jacky Shikongo

Well done to the girls! Coach Henk made the best choice of placing her last. – Nalo-liwa Tobias

Dis hoe dit gedoen word!! Die Goue Meisies. - Carina Human van Zyl

Wow daai meisiekind het geen brieke nie. Christine jy is en bly ‘n wenner. Geluk aan Coach Henk en sy span. Welgedaan. Ons is trots op julle. Wenpaal toe. – Hildegardt Jansen

Ek kry skoenlappers in my maag!! – Lor Raine

Well done Chanique! Namibia is in the spotlight!! I am super proud. – Nicola Bock Januarie

Congrats, sy was en is pragtig. Haar costume – sjoe, thumps up aan designer. – Ursula Thomas

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!