Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Stadsvaders skryf miljoene af”:



Dis hartseer om dit te sien. Baie dankie aan Whk munisipaliteit wat bereid was om ou skulde af te skryf. Ek sou ook sê gee ons ook die waterbokse wat jy met die kaartjie koop, dit sal al baie help. Swakopmund munisipaliteit, hoekom bring julle ook nie die watermeters in nie? Dit sal baie help. Soos Erongo RED hul kragbokse ingebring het. Ek sal graag wil hoor. – Sussie Maritz



Hoe is dit moontlik dat die reuse­bedrag van N$191 m. opgeloop het as "oninbaar"? Hopelose tesourie­departement? – Japie de Jager



Video – Baarsbevolkings aangevul:



Baie goed om ons vis se bestaan te beskerm. – Bennet Louw



Kollig: “Saam met wie wil jy val en brand?”



Keep it original! Goeie werk, Dawie de Jager. – Andrea Schierschmidt



Marokko 7 Namibië 63:



Well done boys! Great result. The next two games are going to be the much harder. – Kees Lensing



Give our World Cup spot already. . .

– Bianca Katlego Dax



Pragprestasie, manne. Jul maak ons trots. – Danie Strauss



Well done, manne. Julle maak ons baie trots. – Jaco van der Walt



Ai, lekker man! – Connie Viljoen



“Welwitschias wéér sonder Lyn Jones”:



Iemand of iets mos die man baie kwaad gemaak het - wonder wie en wat - of sal ons raai? – Wessel Myburgh



“Dwelms gee ministerie kopseer”:



Dis waar, dwelms is 'n groot kopseer veral in Katutura waar dit vrylik beskikbaar is. Wat vir my die hartseerste is, is dat ouers weet waar hul kinders die dwelms koop, maar verkies om liewer anderpad te kyk. – Johanna Martha Pitt

Kommentaar

Republikein 2024-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!