Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Nóg ‘n storm bars om Katrina se kop”:

Skop haar uit. As die president dit nie doen nie weet ons almal hy is ook deel van hierdie korrupte spul. – Carina Human

Dat Ou Harambee nie van haar kan ontslae raak nie spreek boekdele. – Steve Handura

Video – Hardap 18,6% vol:

Prys die Here. Vader, dankie vir die reën. Maak asb die sluise vd hemel oop en maak elke liewe dam en rivier oorlopens toe vol met water regoor Namibia, SA, Kaapprovinsie, Kaapstad, Botswana, vd suide, noorde, ooste, weste, in Jesus naam. Ons eer, loof en prys U met dankbare harte vir U grootheid en goedheid in ons lewens en vir die verhoring van gebede. – Linda Mostert

To the powers that be? What do we need to do to start the development and implementation of desalination plants. Now, so that we can be ready for the next season of drought and water shortage? – David Benade

“A hero for many” (Erongo):

After reading the testimonies of his colleques, all I should say is he was a great man. May God receive his soul in His eternal rest. – Thépe /Gaoseb

Video – Toeriste deur vol riviere gehelp by Okonjima:

Lyk my die manne kan nie net duine ry nie, maar vol riviere ook. – Dennis Slabbert

“Neeef byt vas”:

If this happens I know for sure all big companies will sell or take there investments outside of Namibia, then it’s goodbye Nam for sure plus Namibians does not want it. Why push something that can do damage. – Giacomo Boffelli

Ons moet net vir 'n slag opstaan en mag monster. – Antoinette Pritzen

Hulle probeer nou 5 jaar om ‘n doodgebore baba aan die lewe te kry. – Morne Openshaw

Kletskompas op Moedertaaldag:

Ek het vandag weereens baie goed gevoel dat ek nog nie Afrikaans verleer het nie na so ‘n lang tyd. My mens, ek het lanklaas sulke mooi Afrikaans gehoor. – Mathilda Dempers

“Namibiese beesvleis kry ‘groenkaart’”:

Hopelik mag ons ook nou kies of ons groeistimulante mag gebruik. Amerika het mos nie sulke agter die tyd wette soos Europa nie. Dan kan die wat wil tenminste nou begin vooruit boer. – Jeff Jones

Maar as 40 paartjies het reeds ingeskryf vir 2020 se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie:

Geluk aan al die jong dames wat in die huwelik is. Ja, ek ook in 2018 op 25 jaar getrou met ‘n pragtige man en rêrig. Dit voel nog soos gister vir my. – Eileen Snyders Disten

“SMS oor besmette rys is bog, sê ministerie”:

Dis nie net bog nie, dis óú bog waarvoor die res van die wêreld al 2 jaar gelede klaar gelag het. – Way Farer

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!