Facebook 25 Januarie 2021
Facebook 25 Januarie 2021

Facebook 25 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Namdia-bevindings beland in lêer 13

Het ons dan nie leiers in die land nie? Hoekom is daar so 'n doodse stilte oor die stelery en korrupsie? Hoe sê die spreekwoord, waar daar 'n rokie trek, brand daar 'n vuurtjie. Of wat sê ons konstitusie, word alles maar net onder die mat gevee en as die mat begin lig, word 'n gat onder die mat gegrawe en alles val daarin. Dit raak darem nou erg. Met al die reënval en damme wat nou byna vol is, sal die waterverbruik seker ook nou die hoogtes in skiet. - Jane Van Wyk

Kom ons beveg korrupsie en arresteer al die misdadigers. - Shimwetheleni Willem

Not enough space in jails! - Monica Kruger Bouwer

En Sacky is orals waar daar bedrog is. - Freda Moller

Jinne mense ek kan nie meer nie. - Sylvia Natasha Hambinga

Die gemors hou net nie op nie! - Heino Dentlinger

Die goed is sleg en skelm... gemors. Hulle het geen skaam, is 'n klomp diewe. - Jerreau Beukes

Wat sal tog volgende uitspring? Ek is nou gereed vir enige iets. - Anchen Barnard

Sê vir my hoe is dit moontlik? Ons moet allerhande dokumente inhandig. As jy geld inbetaal eis hulle waar jy dit kry. Hoe op aade kry hierdie mense dit reg? Daar is baie wat saam eet. En ek dink dis nou ook ons burgers se tyd om te eet. Ons betaal immers belasting, Gee vir Namibiërs werk. - Julia Ludick Hart

Al die groot korrupsie het CA’s en banke gehad wat saam gespeel het. - Schalk Burger

Ons het mos hoeka geweet van die Diamond rot... dis tog net logies dat as daar 'n steelkansie is, dit gebruik gaan word en julle sien mos wie sit innie middel van als. - Danny Beukes

Gaan daar by julle net soos by ons korrupte spul nikswerd goed. - Barry Meyer

En wie is die ministers en elke dag 'n ander klomp diewe was dit die beleid om regeer en steel? - Nicolene Deidrè

Duisende as jy nie masker dra

It's not about the virus anymore, it's about control. - Rick Pretorius

Of bly in jou huis as jy nie by die reëls en regulasies kan hou nie. Ons kla te veel en doen te min. - Bernice Engelbrecht

Dis reg! Mense wil mos nie hoor nie. Laat hul sakke voel. - Namaqua Daisy

As wette nog nie finaliseer is nie kan hul jou nog nie boetes oplê daarvoor nie. Dan kan dit as vals inligting deur mense deurgegee word. Ek het dit reeds gekry as vals inligting so ek sal net die storie van valse inligting vir hul op my foon wys. Dis mos dan kan hul nie boetes vir valse stories gee nie. - Petru Jacobs (Dit is op 13 Januarie in die Staatskoerant gepubliseer. - Red)

We for all practical and technical reasons live in an open air prison. What is happening to this world God created. The folly and foolishness of mankind is overtaking us. - Bartholomeus Pieters

Wanneer gaan die regering begin bydrae lewer tov maskers? Mense het nie eens meer geld vir kos nie, maar moet aanhou maskers dra en sanitize! Ons dra al vir 'n jaar lank maskers en dit werk nie. Kom ons probeer bietjie ophou dra en vars, skoon lug inasem. Dalk werk dit. - Jessie Le Roux

Hoop dit geld vir almal en nie net sekeres. Die wat so betoog dra nie almal maskers. - Meisie Du Plessis

As die persoon nie die boete geld het nie ? Tronk toe? Gaan daar genoeg plek wees? - Sunette Siecker

Ag nie hou op kla en dra net julle maskers of moet jou aie mense eers sterf voor jy wil wakker skrik? - Ronel Merlize Bampton

En as jy jou masker dra is jy mos veilig, bv. op straat. Iemand anders kan jou mos nie infekteer nie? - Johan Brand

Hoekom moet ons maskers dra as Covid deur plastiek en 'n kis kan kruip? - Jeanine Geldenhuys

Time to act. - Vries Theo

Next they’ll be telling us what to eat and when. - Marc Gregan

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!