“Reënseisoen stééds ondergemiddeld”:
Sommige plekke nog NUL, NIKS reën gehad. – Amanda Ludmilla Groenewaldt
“Pille vir Xander”:
Dokters is gebonde aan mediese feite, maar God is gebonde aan sy woord. Deur sy wonde is die kind genees. Laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. – Anna Garises
Ai, hy is so siek, maar tog lag hy. Ek hoop die pille werk, seun. Jy is ‘n pragtige seun. Hy lag altyd as jy vir hom gaan kuier. – Mercia Anthonissen
Owerhede konfiskeer vissersboot Heinaste:
Lekkerrrrr. As ons so aanhou dan sal ons lae inkomste groepe nie meer in blikhuise hoef te bly nie. Met al die geld wat net weggeraak het, kon ons elke blikhuiseienaar ‘n gratis lae inkomste steenhuisie gegee het. – Andrew Cooper
Dankie vader daar het nou iets gebeur!!!! – Willem Botha
“Weggooibaba sorg vir ander”:
Geseënd is jy. En dankie vir jou opofferings en liefde wat jy so mildelik uitstort op dit wat jy graag wil doen. Deure sal oopgaan vir jou en al die kindertjies wat jy so versorg. – Linda Scheepers
Hierdie is ‘n mens wat ek wens ek kon wees. – Cynthia du Plessis
August 26 se werkers betoog:
Hoe kan jy NIE geld maak as jy die captive mark het van die weermag, polisie, gevangenisse, hospitale? Maar nou ja, ek kan maar my eie vraag beantwoord . . . – Riaan Lottering
Dis reg. Hou government verantwoordelik totdat korruptes toegesluit en hulle gesteelde rykdom teruggevat word. – Leon Nederlof
“Bob Meiring verloor kankerstryd”:
Beste storieverteller wat ek ooit ontmoet het. Met soveel liefde vir die lewe. Sal vir Uncle Bob rêrigwaar mis. – Edwin Pearson
Rest in peace. You made great contributions. You ran your race. – Elizabeth Mary Ndura
Baie jammer om te verneem van sy heengaan, was voorwaar 'n omgeemens. Altyd na sy aftrede nog vir TCL-werkers baklei. Sterkte aan die familie. – Izak van der Merwe

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie