Facebook 28 Januarie 2019
Facebook 28 Januarie 2019

Facebook 28 Januarie 2019

Francoise Steynberg
‘Moenie leiers beledig’

Grapgat, dan moet ons ons seker minder soos clowns gedra en meer doen om die trust van die volk terug te wen. - Sluipstap Pretorius

The only way to change the negative critics to become positive is to manage the affairs of the country, which is not yours but the people of Namibia's, correct and to the advantage of the owners, who is the citizens of this country. You were choose for a reason and currently you do not comply to that reason and then we as citizens of this country has a right to voice our opinions and dissatisfaction as we also raised our praise when you did right. – Gysbert Kirsten

When Hage came into presidency everyone was happy, he was going to turn Namibia into the "Switserland of Africa"... Look where we are now? Harambe POVERTY plan. Does the government expect to be praised for our dying economy? - Gretha Dos Santos

If you want respect then you must earn respect. Die land se mense is gatvol vir julle nonsens. - Clare Green Valentine

Respect is earned. So-called liberation credentials just don’t cut it any more. - John Grobler

Then don't give them something to talk or complain about. Wat jy saai sal jy maai. - Robert Francois Zahradnicky

Beledigings word gemaak as kiesers vies is vir hul politici. Gekruide taal word gebruik (reg of verkeerd) as die kiesers reeds by die punt van keelvolheid kom. Miskien moet die ministers eers 'n bietjie mensekennis gaan opdoen, voordat hulle in 'n parlement toegelaat word. Terloops, Simaata het nie vermaan nie...hy dreig (wat 'n teken van 'n desperate leier is)...so wie hou nou by die "demokratiese" grondwet, en wie nie? - Stephan van Heerden

Om gerespekteer te word moet jy eers ander respekteer. To be respected you must first respect others. The community is not dumb. They see what is going on at the high levels of the grn. - Audrey Van Zyl

So what ou Stanley? Ou Calle moet sommer jou pay met 90% sny want jy is nie eers die 10% werd nie. Hou julle op steel en die Chinese bevoordeel. Stop julle buitelandse reise en verblyf in duur hotelle en hou op om plase vir die ministers te gee. Hulle het werk in die parlement en kan nie nog boer tussen in nie - en nog baie ander dinge, jy weet. - Gerrie Nel

Konstitusie beskerm my reg tot vryheid van spraak! Voor ons weer sien dan sit julle die internet af, soos in Zim, om ons stemme still te maak?! Ons mag praat! En kritiek lewer! - Alwyn Ströh

Laat hulle probeer. Dan kyk ons. - Schalk van der Merwe

Hulle kan maar probeer afsit. Dan maak ons soos die Zimmies en gebruik VPNs en satellite connections. - Cynthia Du Plessis

Julle het alles opgefoeter in 28 jaar en nou wil julle daarmee voortgaan. Die land is bankrot gesteel en julle kin nie korrupsie keer nie...so kry vir jou. Julle tyd is verby. Die bevolking is gatvol vir julle en dit is tyd dat julle ook begin net pap eet. Welkom by n bankrot Namibie. - Wilfred Weise

Voetsek. Julle dryf die ekonomie in die grond in, vreet julself vet aan tenders, korrupsie en plase, en ons moet dit net vat? Voetsek. - Coetzee Van Zyl

Respect is not a given - it should be earned. - Julene Swart

Alle legitieme kritiek hierbo ten spyt, verloor jy al jou bedingingsmag as jy jou morele hoë grond prysgee deur onbeskaafde taal en maniere! - James Turner

It's because You clowns had made government a circus! - James Pieters

Die respek wat ons gehad het is in ons gesigte terug gegooi. In NET 28 jr is ons mooi, eens welvarende land in sy maai bestuur dan verwag jul ons moet nog steeds ons monde hou. Dis om van naar te word om te dink ons is uitgelewer aan ‘n regering wat net hulself bevorder. Here, wees asb ons Nam volk genadig. Hoe vinnig kan ons die mense van die stoel af kry? They have overstayed their welcome. - EC Olivier

Uhm Stanley, as julle “accountable" was, sou jy nie nou bekommerd gewees het nie. Hoekom is jy bekommerd? Aag sorry, dis ‘n dom vraag. Dalkies bekommerd oor die verkiesingsuitslag, hmmm? - Hannes Dorfling

The current African leaders do not understand democracy. They believe they are leaders, almost like a chieftan and therefor need respect and wealth at the cost of their people. We need younger people at the helm of the country. - Miriam Scheffers-Carew

I think they should wake up! We are living in the 21st century...in which century have we passed them?! - Stephan van Heerden

They need to get out of grn if they don't understand the role of criticism in a democracy. If only we had a proper opposition party, such as the DA or even the EFF (as long as they don't win). - Miriam Scheffers-Carew

Not necessarily younger people, but for sure real leaders who's priority is first to serve the country and people with integrity. - Carina Human



Your presence in Government is already an insult to us. - Bubu Deknat

Stem hulle uit, as hulle nie hou van die waarheid, verbeter of gaan. Laat hulle die korrupte RCC en RA Raad ondersoek. Dit is waar hulle die meeste geld steel. - Dave Viljoen

Wel meneer, respek sal gegee word as dit verdien word. Bring terug doodstraf, hou op kriminele beskerm en doen iets aan ons skole, hospitale en skep werk. - Leigh Pascheka

Respek word verdien. - Elize Van Antwerpen Mans

Wat verwag hy, in 'n demokratiese land kan mens hul mening uitspreek as die regering nie hul werk doen nie. - Danie Steynberg

Omw, may we now not even talk the truth? Sorry if the truth offends... - Leonora Chandler

Stem 100% saam...welkom by ‘n bankrot Namibia. - Reinet Lensing

Is hulle nou skaam of wat? - Schalk van der Merwe

Dear govt. How on earth would you hear what the people really have to say, given we have to resort to social media?! Instead of reacting in an arrogant manner, like this newspaper report reflects, listen to what the people have to say. - Morne Smit

"We don't need another 'hero'"! - Frederik Merwe

If you cannot handle the critics, you have two chances . ONE, clean up YOUR ACT. TWO , get Out and let someone else do your job properly.… You chose to be a politician. - Alan Meyer

Shame... the truth hurt their poor feelings. Mense, kom ons vat maar net al die korrupsie, mishantering van GRN-fondse, uiterse swak staatsdienste etc etc en bly stil. Want heaven forbid ons maak hulle gevoelens seer met n paar kragwoorde en die waarheid. - Cynthia Du Plessis



Wildeperde: Hiënas word verskuif

Wonderlik. Verplaas hulle Kaap Kruis toe om te help robbe uitdun. As die jakkalse so lekker wei onder die robbe gaan hiënas beslis nie hul neuse optrek nie. - Johann Viljoen

Gaan dit nog in die jaar wees ons hoor dit nou al die laaste jaar. Hopelik voor al die perde opgeëet is? - Adri Hanekom

Hoog tyd..daai hiënas moes nooit in die eerste plek daarheen verskuif gewees het nie. - Anita Smit Carstens

Great news. Hope the relocation happens soon. - Leonie Schmidt

Can we get a date when this will happen please? - Tanja Geoff Erasmus

Wanneer presies? - Carina Human

Dankie tog. - Anne-marie van Zyl

When - what date??? In my lifetime??? When the horses are all gone ???? - Hildegard de Kock

Yip, stem. Moes al geskuif het. - Ignatius Richelie Modler

Hoe doen mens dit? So ‘n laggende hond naby so ‘n mooi dier los, en reken jy doen iets goeds. Daai kakebeen moes nooit daarheen verskuif was. Ai tog die onkunde as jy n rang het... Hopenlik sal hul tog ‘n geleerde natuurbewaarder het om te help met n regte habitat vir daai aasvreter. - Flippie Bock

Waarheen nogal? - Johan Pretorius

Ja net daar weer ‘n probleem. Sien mos hier was 2, nou hier 6 by my om huis. - Francois Tromp

Dit word hoog tyd....hoe lank is daar al gesê dat dit gedoen sal word. - Regine von Teichman

Thank u, its part of us. - Arrie Japhta

About time. - Geoffrey Scott

Dankie tog!! - Helga van der Merwe

Ek wonder wie gaan hulle vang. Daar is maar min kundigheid oor. - Hansie Esterhuyse

Dog dis al laaaankal gedoen! Is daar nog perde oor? - Hallie Louw

Ek hoop dis suksesvol! - Dawie Wiesner



Afrikaans is deel van my wese

Baie geluk Dr. - Frikkie Fredericks

Baie baie geluk. - Rita Lotz

My gewese dosent. - Louis Cloete

Baie geluk! - Clarice Sonblom Theys

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!