Facebook 28 September 2021
Facebook 28 September 2021

Facebook 28 September 2021

"...dienste sonder betaling..."
Mandy Rittmann
“Kleuter sterf ná pot kookwater op hom val”:

Dit moes verskriklik gewees het. – Rosie Marais

The system once again fails us. – Christine Visser

And neighbors could not help or even to call an ambulance, Namibians? – Mesag Jules Boo

We have to fight for an ambulance centre in Kuisebmund. – Patricia Page

Dis terrible. Hoekom is daar nie ‘n ambulansdiens in Kuisebmund nie? Onaanvaarbaar. – Patricia Page

“Net 30% van Rundu se inwoners betaal hul rekeninge”:

Net 30% betaal hulle rekeninge? As ek nie my rekening betaal nie, dan kom sny hulle my krag en water af - so eenvoudig soos dit. Ek kan mos nie by 'n klerewinkel instap en vat wat ek wil en met die uitstap belowe ek sal later betaal nie. Hoe kan 'n land vorentoe gaan met so 'n mentaliteit? – Johan Beyers

Hoekom word daar dan vir so lank dienste sonder betaling aan hulle gegee? Nou moet die wat hulle munisipale rekeninge betaal daaronder ly? – Maria Jacoba Bronkhorst

Los die wat betaal het en sny al die ander se krag en water af totdat dit ten volle betaal is. – Irene En Jacques Spangenberg

Sny af die wat nie betaal. – Wilma Theron

Bankrot gesteel, niks onderhou nie. – Stefaans Blaauw

Ek wonder wat word gesteel as dit duidelik gesê word dis net 30% wat betaal. – Emrico Ouwamz Blaauw

“Nuwe arbeidsonmin by nasionale karweier”:

Twis oor salarisverhogings terwyl meer as 300 afgelê gaan word? Waar is die logika in dit? – Lien le Grange

Hene, TransNamib is in sy kanon... Watse verhoging soek die werkers nog. – Tommie Quill

Die land verval net in armmoede, die hel weet. – Sarel Hanekom

Hulle kan mos met hul middagete maak wat hulle wil. – Ria Hancke

“Tragedie tref ná rugbywedstryd”:

My sincere condolences to the bereaved Family. May his soul rest in eternal peace. – Jennelly Jenna Matundu

Dit is baie seer, ek voel nalatigheid van die medics, my mening. – Adolf Mouton

Baie hartseer. - Anne Kisting

Ek sê ook nalatigheid. – Kushi Krohne

Dis so ‘n seer saak. – Fanna Garoes

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!