“Vrou gooi glo pasgeborene in toilet”:
Maar daar is nie voorbehoedmiddels by die klinieke en staatshospitale nie! Wanneer gaan ons vrouens begin selfrespek kry en nie meer toelaat dat hulle liggame so misbruik word nie? Dit breek my hart. – Monja Vermaak
Dis nou al die hoeveelste geval, daar is mense na wie toe jy kan gaan en die baba kan gaan los of as jy nie God se geskenk wil hê nie, gee die kindjie vir iemand wat hom/haar met liefde sal vat. No respect. – Marlene Taylor
Hoe doen ‘n ma dit? Dit slaan my dronk. Net hoe? – Mhoney Nancy
“Verkiesings 2019: ‘n Uittog van vaardighede”:
Miskien is dit absoluut noodsaaklik dat die regering begin soek na maniere om die kundigheid wat op hierdie manier verlore gaan te probeer behou. Ons is beslis lankal verby die stadium van posisies volstop met "comrades". Dit is ook nie altyd nodig om kundigheid uit Sjina en Kuba te werf nie. Sorg in die eerste plek vir ons eie mense en mense sal nie na groener weivelde soek nie. Of is dit te moeilik om te verstaan? – Johan Beyers
“'Likwidasie beste plan teen Air Nam-bloeding’”:
Loop dieselfde pad as SAL . . . Miljarde gaan elke jaar na SAL omdat dit so swak deur staatsdiens bestuur word. – Anita Smit Carstens
Maak toe en gebruik die geld vir skole en huise. Daar is mos ander rederye. – Anne Visagie
Sorry sorry I am really sorry, from the top of government to the CEO of companies is responsible for the present status quo. They should have placed embargoes on other airlines on routes that Air Namibia service in order to keep them afloat. Please change that and apply what could help them and the economy of our beloved country. Stop wasting time and money at window dressing of our own doings. – Tommie Louw
Eintlik is daar een alternatief wat wel beskikbaar is en wat Air Namibia nog kan red, maar dit sal ‘n paar mense met integriteit verg wat nie bang is om op te staan en doen wat reg is nie. Ongelukkig het mense nie na al die opsies gekyk nie. – Neville Neveling
“Grünschloss wil Tsumeb Afrika se Dubai maak”:
Dit is ‘n man met ‘n visie. Kom ons Namibiërs wees nie negatief nie en doen ook ons deel vir die land. – Jerome Beukes
So praat ‘n man, Kallie. Keep it up!!!!! – John Kenneth Adonis
“Wat maak oom Kallie daar, wat maak oom Kallie daar . . .” – Coetzee van Zyl
“Tolpaaie dalk op pad”:
Die regering kan nie eens hul ou geel spoedkameratjies laat werk wat teen die paaie staan nie wat nog van tolhekke! Hoeveel pot holes kon toegemaak word met die kostes van daai useless kameras? So ons gaan lisensieskyfies betaal om die pad te gebruik en dan gaan ons weer tolgeld betaal om dieselfde pad te gebruik. Voorspoed en sterkte met jul "lewensvatbaarheidspndersoek". – Enrico Burger
Namibië se hoofpaaie regverdig nog lank nie tolpaaie nie. Moenie met SA se strooi hier begin nie, Namibiers sal dit boikot. – Gielie Lambrechts
Gaan ons trokeienaars dan ook nie meer MDC betaal as daar dan nou nog tolgeld ook nog moet bykom? Wonder wat dink hulle! – Willie du Plessis

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie