“34 renosterhorings uit boer se kluis gesteel”:
Ai, julle Facebook warriors, waarom moet julle altyd so tekere gaan oor iets as julle glad nie weet hoe die goed werk nie? Soos hier al in die comments gesê is, as jy 20 of 50 of 100 wit renosters besit wat wettig is, mag jy wettiglik elkeen van hulle onthoring en mag jy met 'n permit vir elkeen die horings in besit hou. Dit maak nie saak of jy 300 het nie. Dit is alles wettig. – Johannes Dean Jacobs
Dit moet 'n werker wees wat die inligting gehad het. – Elsa du Plessis Augustyn
Dit is vir my skrikwekkend nr. 1 dat ons nasie nie kan lees nie. Regtig? Lees die hele berig en hopelik sal almal verstaan. Nr. 2 die feit dat sommiges net eenvoudig die boer aanval en juis oor hul nie die hele berig gelees het nie. Hoe verwag ons moet 'n nasie saamstaan wat nie kan lees en verstaan nie? – Dalien de Jager
Hy onthoring sy eie renosters om hulle uit die kloue van stropers te probeer hou. Niks onwettigs daaraan nie. Eintlik 'n prysenswaardige voorkomende maatreël. – De Wet Nel
Of dit nou onderbroeke, karre, meubels wat ookal was. Dis sy goedere. Niemand het die reg om jou besittings te neem sonder jou toestemming nie. Dis ons eerste probleem, ons skerm altyd eers vir die verkeerdes. Jy mag nie steel of roof nie. Dis teen die wet! Asb., kry hulle en sluit toe sonder borg. Nou is die goedere in verkeerde hande. – Natascha Faul
“Toeriste op Kamanjab aangerand, beroof”:
Well done to Nampol to start with new operations in all areas. Not always that easy. – Andrew Cooper
Ja, kom ons breek een van die laaste pilare van ons ekonomie ook af. Volgende jaar kom die toeriste nie en dan wil almal weet hoekom nie! – Erika Barnard de Jager

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie