Facebook 3 Januarie 2019
Nuwejaar skop af met goedkoper brandstofprys
Kan doen met goeie nuus. - Alet Piek-Storbeck
Wat het nou van die R1,70 geword? - Jaco Venter
Now this is good news. - Nicoltine Channah
Best news for the new year. - Arrie Japhta
Dankie. - Andre Drotskie
Yippppeeeeee. - Lynda de Lange
Asseblief tog en dankie tog. - Daphne Koopman
Nou kan ons amper asemhaal. - Willem & Helena Burger
Ja vir 'n slag. - Rene Albrightson
Weet nie hoekom hulle dit opgesit het nie in die eerste plek. - Linda Wessels Potgieter
En dit gaan heel moontlik dan in n maand met N$1, 20 op. - Marina Kluge
PDM-aansoek oor Sardarov-plase ingedien
Weet nie of PDM enigsins êrens sal kom met hul saak. Mors geld en tyd. Dink ook belegging van Rus is beter as resettlement wat met uitsondering van enkele gevalle totale chaos en wanorde is. Kyk maar na al daai plase aan oorkant van Rus waar daar absoluut geen produksie is. Ek stem dit moet nie amptelike beleid raak maar elke geval moet individueel hanteer en oorweeg word. - Dawie Moller
Nuwe direksie neem Air Namibia-leisels oor
Hahahah nou kom ons kyk. No pressure! - Gerhard Storbeck
Tot die tande toe gewapen
NIKS verkeerd daarmee nie. Hoeveel wapens het die kriminele in hulle besit? Dit moet julle fokus wees, nie die geregistreerde wapens nie!!!!!! - Jack W Smit
Ek stem saam. Reguleer die skelm, nie die beskermer nie! - Stephan van Heerden
Sensasiesoekery!!!, een in 12 mense- " Tot die tande toe" - belaglik. Verslaggewer en redakteur vol stupid idees, het seker nie nuus nie , nou raak hulle sulke twak kwyt. - Erich Kesslau
Joernaliste soek nou maar eenmaal sensasie...en dit raak nou regtig flou. Die publiek begin dit raaksien (die negatiewe Pony-pers, "Fake news", Rupert Murdoch, Ted Turner van CNN...en moenie vergeet van die Hongaar George Soros nie), danksy die informele media. "Eerste op die toneel" en ware feite, is deesdae baie belangriker vir mense met integriteit, as sensasiesoekers. Joernalistiek, politici en filosowe se waslap raak uitgedroog. - Stephan van Heerden
Maar min diewe word geskiet... - Basil Rickerts
As jy skiet gaan jy tronk toe en dief trek sommer by jou huis in. - Ricardo Mouton
Veels te min. In Afrika gebruik die regering wapens om die bevolking te onderdruk, Hoe meer wapens die individu besit, hoe minder kans vir onderdrukking. - Herbert Daniël du Plessis
Gaan kyk gerus Nicholas Cage se rolprent "Lord of War" (2005) oor wapenhandel, oorlogskeppers sodat wapenhandel kan groei/floreer. Dan sien mens die ander kant van die muntstuk. - Stephan van Heerden
Ek stem saam dat onwettige besit, veral agv konflik wat floreer weens die partye wat toetree sleg is, maar, die gewone individu wat sportskiet oefen, jag en dan ook vir selfverdediging teen 2 en 4 benige gevaar, nie 'n probleem is nie. - Herbert Daniël du Plessis
En wat is die probleem? - Willi Saunderson
Wil nou weer "tot die tande toe" spoke opjaag... Gaan doen jou "tot die tande toe" navorsing op ongelisensieerde wapens....Dan skryf jy weer jou "tot die tande toe" artikel. - Dirk-Niel en Helene Barnard
Let wel - geregistreerde wapens. Hoeveel onwettige wapens is daar? Misdaad word gewoonlik nie met geregistreerde wapens gepleeg nie. In SA probeer hulle die land "wapenvry" maak met allerhande wette. Maar daar is baie meer onwettige wapens in omloop as gelisensieërde wapens. - Rainbow Sky
Die regering het alweer n plan. - Coetzee Van Zyl
Mmm. Namibia het 1.2 miljoen mense volgens mtc. - Rudi Le Roux Jn
En misdaad het met 44% gestyg. Onwettige wapens glo ek is meer. - Lynette de Scande
Ek wag nog my lisensie al vir twee jaar. - Nico Delport
'n Muntstuk het DRIE kante (Kop, Stert, en die sykant)... Net so het 'n saak ook drie kante: Jou kant, My kant, en die Waarheid. Ich hab gesagt... - Stephan van Heerden

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie