Facebook 30 November 2021
“Omicron laat rooi ligte flikker”:
Dankie Namibiese regering dat julle nie ook histeries geraak het nie! Ons is OK en julle hou alles net so. Ons sal cope. – Amanda Fest Visser
Onsekerheid bly in lug hang. – Erina Strauss
When will they take action? – Stephne Naomas
Others have already taken action, we are still in neutral with our foot nowhere near the clutch. Monitoring for us means waiting for the devastation before taking the most basic decisions. – Shetu Shaamu
Ek sukkel om te verstaan hoekom mense laggesiggies opsit. – Len Nel
Verstaan dit ook nie... Ek is so moeg vir Covid en sy dinge en invloed wat dit op mense se lewens het. – Jeanene Beanie Smith
Dit is ‘n voltydse werk om die vereistes vir verskillende lande te ontsyfer. – Charlotte Keyter
Hoe vinniger ons besef dat Covid en al sy variant-trawante vir die res van ons lewens ‘n realiteit is, en ons daarmee vrede maak, sal al die nuus soos water op ‘n eend se rug wees. – Koos le Roux
Basies het die hele wêreld verkoue onder lede, en ons word daarvoor blameer... – Marinda van der Merwe
Cut this nonsense travel ban. – Mbulunga Mubita Mubita
COP26:
By COP26 het almal insluitend Prins Charles gesê alle lande moet ‘n verbod teken teen “deforestation”. Nou is my vraag: hardloop die trokke nogsteeds op ‘n daaglikse basis uit die Kavango- en Caprivi-streke uit Walvisbaai-hawe toe met ‘n destination tag for China. Terloops die land met die hoogste Co2-vlakke en ook geen verteenwoordiger by COP26 nie! – Heidi Vermeulen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie