Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Geingob se kabinetsplan bevraagteken”:

Oëverblindery! – Rina Liebenberg

Ek wil nog altyd weet hoekom moet Namibië wat so ‘n klein land is beide ‘n Prime Minister sowel as ‘n Vice-President hê. – Lyndon Izaaks

Minder ministers, deputy ministers, maar meer agterbankers? Sit daarby 8 experts deur president aangestel wat nie noodwendig kabinet gaan haal nie? – Oupa Brits

Covid-19:

Why are people with mild symptoms not tested? Can they maybe confirm how many people have been tested? I'm sure that figure will be very low. Which doesn't mean that we have only 2 people infected. It just means that they aren't testing enough. – Mariette Korf

Hoeveel of wat beteken die woord "groot" (byeenkoms) in die konteks? – Yul Campher (“Parlement gaan voort”)

En elke gek en dwaas het 'n eier te lê of wil sy/haar blaas uitwas oor hoe swak die probleem hanteer word. Ons is 'n nasie van klagatte! – Calie Jacobs

It doesn't help testing without symptoms. Today someone is tested and is negative and for example 2 days later they get symptoms and are tested positive. – Erika Zamzow

Het gister met ‘n dokter gepraat en hulle sê ook die mense kom in vir enige hoes en wil die toets laat doen. Julle moet ook verstaan hulle kan nie elkeen wat voel hy het die virus toets nie, want dalk is daar iemand wat die simptome regtig wys en nou moet hy wag vir sy resultate, want almal is op hol, want almal wil toets. Die ander lande sê ook vir die pasiënte om hul te isoleer. – Chantelle Mostert

Indien jy self vermoed jy het, kontak jou dokter telefonies. Moenie in ‘n spreekkamer vol mense gaan sit nie. Jou dokter kan dan telefonies reël dat jy getoets word. Indien jy by ‘n privaathospitaal of die spreekkamers opdaag en jy is wel positief, veroorsaak jy die sluiting van daardie instansie oor almal dan onder kwarentyn moet gesit word. – Jean-Mare Breedt

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!