Die hernude weiering van borgtog aan mnr. Kai Rust het ’n lewendige debat veroorsaak. Lees meer op ons Facebook-blad.
We as prosecutors take ALL facts in consideration when we decide on bail. Colour plays NO role in that process. Maybe read up on bail applications. There is a lot of criteria that needs to be taken into account. Each and every case is different. Merits and circumstances, the accused himself, flight risk etc etc. - Tania Mueller
Hy maak ’n (vermeende) wildstroper dood en dis die einde van die wêreld. Verkrag ’n kind, smokkel dwelms of maak ’n man of vrou dood. Nee, dan was hierdie saak se docket weg. - Nelmari Nel
Op grond waarvan word borg geweier? Word hy gesien as ’n vlugrisiko? Vir jare ’n vaste adres gehad. 'n Ongemagtigde persoon betree sy eiendom. Is dit dan toelaatbaar? Die persoon het nie na die huis gegaan en aangemeld nie. - Antoinette de Greeff
Daai perd wat homself ’n pastoor noem en sy eie kinders en ander verkrag en bloedskande pleeg , pleeg skaars 6 weke later weer dieselfde dade nadat hy op borgtog was. Wat ’n absolute grap is hierdie regstelsel nie. - Janie Nel
Die gemeenskap moet in vrees lewe omdat tsotsies meer regtelike voordele kry. Misdaad bly ’n euwel, dit begin by drank en sosiale agteruitgang. Hoop als werk uit vir Kai. The justice system has failed us all. - Rayne Du Preez
After reading all these comments, it really touched me. Even though I’m black, I do understand the pain that you are going through. We are all human beings, so we should be treated equally. #KAI should get bail. - Mary Kayele
What right does one have to step onto someone’s property without permission? And this (allegedly) to steal. Look at the struggle “kids” doing so much harm and nothing happens to them. If an intruder comes into my home I will do anything to protect myself and my family. He did not shoot intentionally. Why run if you did nothing wrong? He should get bail. - Wenalise Eberenz
Wie ook al moet nou ’n optog reël en laat julle ontevredenheid hoor. - Rokhoe Rok

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie