“Namibiërs slaan munt uit veldvleis” (Landbouweekblad):
Om organies te wil boer, is alles goed en wel, maar dit moet nie met wetgewing afgedwing word op boere wat nie die praktyk wil volg nie. Gestel 'n boer spuit sy bees groeistimulante in; hy laat wei die bees 3 maande op die veld vir groei. Nou gestel die stimulante help die bees om in daardie tyd net 10 kg meer te groei. Teen die huidige veilingspryse is dit N$350 per bees meer. Gestel jy het 'n deurset van 1 000 bees, dit is N$350 000 elke 3 maande wat die boer verloor of N$1,4 miljoen per jaar wat 'n gemiddelde boer verloor deur organies te boer. Dit hou vir ons geen ekonomiese voordeel in nie omdat ons beesprys laer is as in SA wat nie aan al die vereistes hoef te voldoen nie. – Jeff Jones
“Namibië lieg oor Noord-Korea”:
Ek het verneem Noord-Korea het aandeel in 'n uraanmyn en wapenfabriek iewers in Erongo. Dis 'n gerug wat ek gehoor het. Nou weet ek nie of daar waarheid in steek nie en sou dit wel so wees wat in daardie fabriek vervaardig word. Straks verrykte uraan? – Johan Roets
Wanneer daar soveel liefde aan mammon geheg word, sal daar soveel ontkennings gemaak word om as wenner uit te tree, maar om groot skade aan die land te rig, is nie ter sprake nie. – Peter van Wyk
Was die VN gevorm om sonerings oor sommige ander land te plaas of dit is gevorm om menseregte te beskerm? Dit is 'n duidelike indikasies dat die VN onder Amerika se bestuur is. – Bri Imms Vellipecka
Het die onderhoud gesien op CNN. Hulle moet katvoet wees en ophou lieg. – Johan Openshaw
O koekemekranka, hier kom 'n ding!!! – Rene Albrightson
'n Halwe waarheid is 'n VOLLE leuen! – Abraham Marais Malan
Vraag is waar gaan die geld heen. Hoekom moet die Chinese 99% van ons uraanmyn besit? Al die gunsies kom met 'n baie hoe prys - kyk waar sit Angola? Maar ons is mos slim. . . – Adri Roelofse
Is rêrig teleurgestel deur Geingob, het geglo hy sal red wat daar te redde is, nou's dit net slegter. – Carien Pearson VdMerwe
If you play with fire you will get burnt! When sanctions hit Namibia then this highly intelligent cabinet must answer the people who will suffer the most. Why are the opposition parties so quiet? You only here of them when election time comes around. – Red Forman
Oorlogskuld. . . Selfde met die Chinese. – Riana vd Westhuizen
Namibië se krieketspan verslaan Oostelikes in Benoni:
Well done guys. Seems that our cricket is again on the upward curve. Proud of you. – Deon Alcock
Awesome ouens. Baie geluk. Die trots borrel oor!!!! – DJ Skippie
Lekker JJ & Jan! Mooi gegooi manne. – Carl van der Merwe
4x4 in Walvisbaai se strandmeer:
Al hoe meer mense begin glo dat hulle 4X4's werklik tot alles in staat is. "Watch my boys dan wys ek vanaand vir julle 'n ding". – Johan Beyers
Mense het darem baie geld om te mors, want die versekering gaan beslis nie hiervoor opdok nie. – Jolize Gous
Die probleem met 'n klein geenpoeletjie is dat die water maar ten beste taamlik troebel is. . . – Daniel Claassen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie