“Afwagting groot vir Mars-landing”:
Mooi so, Japie! Trots op jou! – Elize Coetzee
“Rio Tinto verkoop Rössing-aandeel aan China”:
Hemele behoede ons. – Nelie Jerling Redman
“Houtkappery is onwettig”:
Maar moet nie dat ek met 'n stuk plank by die hek probeer uitkom nie . . . – Mundi Labuschagne
Hoe kry hulle die hout deur die Mururani-hek en wettig in die hawe? – Tim Theron
Skelms sorg vir mekaar!! – Jakes de Jager
So if the ministry is sooo aware of this, why has nothing been done? – Trevor Meyer
Wie gaan nou verantwoordelik optree teen die onwettigheid? – Anita Gous Roux
Nou sluit hulle toe in die tronk. – Louna van Wyk
Sal niks van kom nie . . . Oogklappe. – Marilyn Viljoen
Sokker en rugby wen . . .
Well done boys. – Ricardo van Zyl
WoW. – Barbie Volgraaff
Awesome!!! – Karine Siemens
“Plastieksakke uit nasionale parke verban”:
Daar is baie dorpe in Namibië waar hul gerus 'n gemorsoptelaksie kan loods in en om die dorpe. Mens gril as jy deur die plekke ry, sommige sommer op die B1 roete. – Malcolm Campbell
Okahandja doen dit, maar die optel van gemors word deur die verkeerde mense gedoen en die skuldiges leer nie om nie te mors nie. Ek lê dit voor die deur van die munisipaliteite. – Izak en Miemie Engelbrecht
Ek stem. Rehoboth is waarskynlik een van die vuilste dorpe langs die B1. Dis rêrig nie 'n mooi prentjie om daardeur te ry nie, veral aan die Suidekant van die dorp by die brug. – Malcolm Campbell
Stem saam met jou! Ek is nie 'n gebore Namibiër nie, maar vertel altyd vir almal van jul pragtige land, maar kry nogal skaam as ek daar verby ry. – Leonie van der Merwe
Ban all plastic bags! – Tom Knoesen
Swakopmund is in 'n park . . . Of is ek verkeerd? – Neville Gouws
Daarsy! Is 'n goeie begin! – Estie Dauth Nolte
Baie goeie besluit. – Ouboet Johan Bronkhorst
“N$19 miljard se paaie beplan”:
Wat van ordentlike behuising? Die land kan nie opwaarts gaan terwyl mense nog in sinkhokke bly nie. Kom Swapo, dis julle mense. Doen iets aan dit. Sit meer geld in behuising en werk vir semi en unskilled mense. – Cecil September
Ek stem saam en hoor die naam wat aan bestuur vir die sinkhuiseienaars gegee word: Shack Dwellers Association. Maar ja, dis die mense wat vir Swapo weer en weer gaan stem. – Ismarelda Hangue-Magagula
Hoop dis vir ons treurige grondpaaie. – Joekie van den Heever
“PS'e binnekort nié permanent”:
Moet jy nou 'n beleid in werking stel om die amptenare sover te kry om hul werk te doen? Dis belaglik. Doen jou werk of kry jou ry. – Pieter van Vuuren

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie