Kletskompas (elke weeksdag om 10:00 regstreeks op Facebook)
Eben de Klerk gesels oor Psemas:
As staatsamptenare dieselfde betaal word soos hul eweknieë in die privaat sektor dan sal daar geensins 'n probleem wees om privaat medies uit te neem nie. Psemas, volgens my, is vir die staatsamptenaar wat juis ook 3 jaar gelede 'n verhoging gesien het die enigste voordeel behalwe behuising. Staatsamptenare betaal ook belasting – Gerald Fourie
Gesels vir 'n slag met die staatsamptenare oor die "voordele" wat Psemas regtig bied en hoeveel ons uit ons eie sakke betaal aan dokters wat ons nooit terugkry nie. Vergelyk ons salarisse met privaat instansies en onthou ons betaal net soveel belasting soos enige ander persoon. – Elsie Beukes
“Tenderraad sê hy trek nie Chinese voor”:
Hulle trek nie die Chinese per se voor nie. Dit gaan oor die "empowerment partners" van die Chinese. Al die projekte is "Joint Ventures" met connected Omusati Comrades. 'n $100 mil projek word $100 mil + $20 mil vir die Omusati Comrade in die Joint Venture. Die Chinees doen die $100 + 20 mil projek vir $60 mil deur afskeepwerk, onderbetaalde werkers, en belastingontduiking. Die belastingbetaler hoes $120 mil vir nuttelose infrastruktuur wat 'n korter lewensduur as die tamaties in my yskas het, en die Omusati Comrade en sy kinders koop Bentley's, Maserati's, Range Rovers en AMG Mercs. – Gert Johannes du Preez
Daar is hoeveel van ons eie mense wat hul werk al verloor het (retrench) omdat ons eie land se maatskappye nie tenders en werk kry nie, maar intussen word tenders vir buitelanders gegee!!! So kry ons land se mense honger en swaar omdat buitelandse maatskappye ons tenders kry!!!
– Ina Snyman
Hy sal ontken, dis verkiesing. Paar locals gaan dalk klein hou-jou-bek tenders kry om accountable te lyk. – Hannes Dorfling
I see Namibian men; husbands and fathers, heads of households losing their work because properties being disclosed on and losing it displacing familie. Because of this perhaps I should ask them to come forward and stage a legal march. – Juanita van der Westhuizen

“Polisieblaps: 'Dooie' baba leef glo nog:
Ons het niks te oordeel. Hoe het iemand eendag gesê: Jy sal nie weet waardeur iemand gaan tensy jy nog nie self daardeur was nie. Ek wens ek kon kontak maak met haar en klere en kos vir haar gee. – Marnette Kamble
So trots op jou om jou self te verdedig. Ek sou ook baie ongelukkig gevoel het om te sê my baba is dood terwyl hy/sy nog leef. Mag Ons Hemelse Vader Sy hand oor jou uitstrek en aan al jou behoeftes voorsien. – Sussie Maritz
Regtig waar, dit breek ook my hart as vrouens so afgebreek word. Ek stem 100% saam. Ons as vrouens moet mekaar inspire, opbou, spiritually, mentally en vir mekaar bid, ongeag watter omstandighede dit is. Nou word daar links en regs net gejudge. – Maureen Venetia Holmes
Dis altyd die kinders wat ly. My hart breek vir hulle. En al die moeders wat so graag 'n eie kind wil hê. – Yolande Barnard
Ja nee . . . Hoekom was die kinders daai tyd van die nag alleen? Punt. – Janolene Pauchia Rittmann
Enigiets nuuts? Mens kan vandag niks lees en dit glo nie want daar word soveel foute gemaak en agterna is dit net "sorry". Dalk moet hulle die slaagsyfer nog verminder of wat van as die jaar om is en jy was in die klas kan jy outomaties oorgaan na die volgende standerd. Dis soos werk ook. Almal kan alles doen, maar kan hulle dit 100% reg doen of ken hulle dit 100% of net ten dele? Ek het 1 groot probleem daarmee. Die regte mens/e vir die werk word nie altyd die kans gegun nie. Ek ken jou en jy ken daai en familie kry deesdae die voordeel. Ons wêreld is aan die verrot!!!! – Annalize Liebenberg

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie