Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Ledige RCC melk noodfonds”:

Hoekom was die lughawepad nie vir plaaslike Namibia Construction met RCC as subkontrakteur gegee, maar nee, eerder aan Avic van China wat nie eers ‘n kantoor hier het. – Dawie Moller

Gaan al vir jare so (ook) by Min of Health, terwyl plaaslike companies hul deure moet sluit. Maar ai, die oorsese besoeke aan fabrieke is tog te lekker, terwyl die ou geskenkies ook handig te pas kom. Dan word daar cash betaal vir registrasie van medisyne. Dit terwyl die plaaslike ou tot 2 jaar moet wag. – Jackie Thirion

Daar is genoeg lae-koste onderhoud wat aan paaie gedoen kan word om die ledige personeel besig te hou. Dis regtig nie nodig om die mense te betaal om niks te doen nie. – Johan Beyers

Die mense sit nie ledig. Daar is nie werk, want die werk word gegee aan privaat companies en Chinese companies. So dis nie hul skuld dat daar nie werk is nie. Moet hulle net afgedank word? Ongelukkig kan hulle nie. RCC is semi-staat en is verantwoordelik om daai mense te betaal al werk hulle nie, net soos met die ander staatsinstellings. – Cornelle McNab-Pieters

Laat die mense gate in strate toemaak na die reëns. Hou hulle besig. – Rupping Theron

“Esterhuizen ‘n groot verlies vir die spel”:

Groot verlies vir sy familie en veral vir sy mederolbalspelers. Baie sterkte aan jul almal. – Rina Bronkhorst Mans

Groot sportman verloor!!! Sterkte v familie! – Amanda Dyk

“Elke (gids)hond kry sy blye dag”:

Sjoe, wens meer jong mense kon dit vandag sê. Well done. – Pierre du Plooy

Sy is pragtig met haar Ringo. En haar moeder is ‘n yster. – Mundi Labuschagne

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!