“Groeiende stad druk rioolstelsel”:
So why was this not planned for? Who was in charge, who should be fired? O wait no one. – Hofmeyr Retief
And guess who is going to pay for it??? Majority of tax payers are struggling already. – James Pieters
Whatever happened to decentralization? – Johann van Wyk
Only wish regulatory boards at government approving resoning and development appeals against CoW decisions based on exactly this reason takes note. – Hugo Rust
Video – Ons gesels oor die nuwe leerplan en die tekort aan handboeke:
Kan die boeke in pakhuise nie vinniger versprei word nie? Kinders kan nie huiswerk doen agv die tekort en die eksamen is ook binnekort. Dit is regtig 'n nood en boeke kos té duur. – Madeline Husselmann
“Wilde perde: Jongste vul reeds aangeval”:
Ek dog die minister het belowe om DADELIK iets daaraan te laat doen. Al 'n ruk terug! – Elise Jooste Ferreira
Oorsese jagters hou daarvan om sulke snaakse goed te jag plus hulle betaal baie daarvoor. 2 vlieë met een klap. Fondse vir perde en uitwissing van probleem. – Willem van Wyk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie